|

Dihlabeng munisipale bestuurder in hegtenis ná AfriForum-ingryping

Die munisipale bestuurder van die Dihlabeng-munisipaliteit, Busa Molatseli (53), en mnr. Tefo Warnic Montsitsi (51), direkteur van die Zero Tolerance Veiligheidsmaatskappy, is elk op borgtog van R10 000 vrygelaat nadat hulle gister in die landdroshof in Kroonstad op aanklag van tenderbedrog en korrupsie verskyn het. Hulle is Maandag in Bethlehem deur die Valke gearresteer. Hulle…

|

Geregtigheid seëvier vir AfriForum-takvoorsitter ná #SwartMaandag-voorval

Die saak teen Isolde Laesecke, ʼn AfriForum-takvoorsitter van die Vrystaat, wat in 2016 aangekla is vir die reël van ʼn onwettige byeenkoms en verkeersontwrigting, is vandag in die landdroshof in Bethlehem teruggetrek. Laesecke, asook drie ander mense in Limpopo, is in November 2016 aangesê om by hul onderskeie polisiekantore aan te meld na afloop van…

|

AfriForum-takke regoor die land verhoog lewenskwaliteit in dorpe deur selfdoenprojekte

AfriForum se takke regoor die land het sedert die begin van die jaar skouer aan die wiel gesit en ingespring om dorpe skoner en meer leefbaar te maak. Naboomspruit: Nabome (Euphorbia ingens) is by die dorp se vier ingange geplant en plantpotte netjies oorgeverf. Die tak het ook slaggate in die dorp gevul om die…

|

AfriForum-takvoorsitter beseer tydens ondersoek na gebarste waterpyp

’n Voorsitter van een van AfriForum se plaaslike takke is beseer nadat sy verlede week kniediep in ’n gat geval het toe ’n stuk teerpad onder haar meegegee het. Isolde Laesecke, voorsitter van AfriForum se Bethlehem-tak, sê die voorval het gebeur toe sy ondersoek gaan instel het nadat ’n inwoner van die dorp haar in…

|

AfriForum verleen hulp aan passasiers van brandende vliegtuig

Die AfriForum-tak in Bethlehem het Woensdagoggend hulp verleen aan twee passasiers van ’n ligte vliegtuig nadat dit met ’n harde slag op ’n oop stuk veld naby Bethlehem neergestort en aan die brand geslaan het. Die passasiers, Andrew Goodenham (24) en John Jacobs (53), kon daarin slaag om die uit die vliegtuig te rol. Beide…

|

Bethlehem Museum: Waar ’n gemeenskap die toekoms van hulle verlede verseker

Deur Alana Bailey In 2017 het AfriForum die eerste keer met die voorsitter van die Bethlehem Museumtrust, mnr. Danie Eichstädt, en sy mede-trustees kontak gehad. Hulle het hulle museum en wenslys onder AfriForum se aandag gebring. Die Bethlehem Museum is in 1964 deur die dorpsraad tot stand gebring as deel van dié dorp se eeufeesvieringe….

End of content

End of content