AfriForum-tak in Bethlehem sny gras om dorp te verfraai en beveilig
| |

AfriForum-tak in Bethlehem sny gras om dorp te verfraai en beveilig

Die AfriForum-tak in Bethlehem het die afgelope maand steeds onverpoosd gewoeker met die grassny om die dorp, begraafplase en die Bethlehem-museum netjies en veilig te hou. Die grassny-projek is gedurende Desember 2022 geloods waar dit aanvanklik meer as twee weke geneem het om die volgende areas se gras te sny: Die Bethlehem-museum en die Môrelig-,…

AfriForum-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie

AfriForum se takke in die Hoogland-distrik het die afgelope maand meer as 9 ton voedsel aan verskeie gesinne uitgedeel. Dié aksie is in samewerking met kerke en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te ondersteun. Groot nood het in gemeenskappe ontstaan nadat sommige mense nie tydens die inperking salarisse ontvang…

AfriForum skenk handreiniger aan ouetehuise in Bethlehem en Paul Roux
|

AfriForum skenk handreiniger aan ouetehuise in Bethlehem en Paul Roux

AfriForum se Bethlehem-tak het op 16 en 17 April 2020 handreiniger aan ouetehuise in Bethlehem en Paul Roux geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Altesaam 250 botteltjies (88 liter) is aan die tehuise geskenk. Die handreiniger is aan die Sonskyn-dienssentrum, Huis Bergprag, Residentia-aftreeoord en Skemervreugde Sentrum vir bejaardes geskenk….

Dihlabeng-munisipaliteit reageer ná volgehoue druk deur AfriForum
| |

Dihlabeng-munisipaliteit reageer ná volgehoue druk deur AfriForum

AfriForum het op 31 Januarie 2020 ’n skrywe aan die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit gerig oor die toestand van die Môrelig-vullisterrein in Bethlehem. Dít volg nadat AfriForum klagtes ontvang het rakende die toestand van die terrein en vullis wat buite die terrein gestort word. Die burgerregtewaghond het die munisipaliteit versoek om die probleem voor 4 Februarie 2020 reg te stel….

AfriForum werskaf in Bethlehem tydens die #AnkerdorpPadskou-veldtog
| |

AfriForum werskaf in Bethlehem tydens die #AnkerdorpPadskou-veldtog

Die burgerregteorganisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog in Bethlehem het ná drie aktiewe weke se betrokkenheid in dié dorp afgesluit. Die Bethlehem-tak het ingespring om veiligheid by die Sonskyn-dienssentrum te verbeter en instandhouding te doen. Die tak het handrelings in die badkamers van verskeie wonings op die perseel geïnstalleer vir die bejaardes se veiligheid, terwyl 18 stortkoppe…

AfriForum se #AnkerdorpPadskou skop in Bethlehem af
| |

AfriForum se #AnkerdorpPadskou skop in Bethlehem af

AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 4 November 2019 in Bethlehem begin om die burgerregteorganisasie se teenwoordigheid in dié dorp te verhoog en saam met die gemeenskap hoop te skep. AfriForum se Bethlehem-tak het tydens die eerste week van die veldtog straattekens, spoedwalle, stoptekens en voetoorgange by Primêre Skool Jordania, Hoërskool Witteberg, Hoërskool Voortrekker, Laerskool Truida…

AfriForum se Bethlehem-tak gee opleiding vir senior burgers
|

AfriForum se Bethlehem-tak gee opleiding vir senior burgers

Die AfriForum-tak in Bethlehem het op Vrydag 11 Oktober 2019 veiligheidsopleiding vir die dorp se senior burgers aangebied. Tydens dié opleidingsessie het bejaardes geleer hoe om pepersproei korrek as selfverdediging te gebruik. Elke persoon wat teenwoordig was het hul eie pepersproei ontvang. Hulle het ook tydens ’n demonstrasie geleer hoe om ’n brandblusser te gebruik. “AfriForum se…

AfriForum se Bethlehem-tak neem deel aan stille optog by hof
| |

AfriForum se Bethlehem-tak neem deel aan stille optog by hof

Die AfriForum-tak in Bethlehem het op Maandag 16 September 2019 aan ’n stille optog voor die landdroshof in Bethlehem deelgeneem, waar die borgaansoek van ’n beskuldigde in ’n plaasmoord voorgekom het. Die bejaarde Mienie Frost is in die vroeë oggendure van Saterdag 7 September 2019 op haar plaas in die Bethlehem-distrik vermoor. ’n Groep gemeenskapslede het Maandagoggend…

AfriForum maak Hoogland-streek se blou-en-groendruppelresultate bekend
| |

AfriForum maak Hoogland-streek se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Hoogland-streek se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie, maar…

End of content

End of content