AfriForum se Bethal-tak woeker met #OnsDorp-projek
| |

AfriForum se Bethal-tak woeker met #OnsDorp-projek

Die AfriForum-tak in Bethal het gedurende Augustus verskeie projekte as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek van stapel gestuur. Die tak het saam met die Bethal-gemeenskap gewerk om slaggate in Blesbok- en Gemsbokstraat te vul. Die projek het meer as twee weke geneem en daar is meer as R20 000 aan die projek spandeer. Verder het…

Bethal-tak en Acsu Sekuriteit help Silwerjare Tehuis
| |

Bethal-tak en Acsu Sekuriteit help Silwerjare Tehuis

Die AfriForum-tak in Bethal het hande gevat met Acsu Sekuriteit en die SAVF Silwerjare Tehuis gehelp met die aankoop en installasie van ’n nuwe kamerastelsel op 18 Mei. Hierdie projek is geloods nadat die tehuis ’n versoek gerig het vir ’n kamerastelsel. Die stelsel gaan die bestuur met hul algemene dagtake help en ook om…

Bethal-gemeenskapsgroentetuin lewer volhoubare voedselproduksie
| |

Bethal-gemeenskapsgroentetuin lewer volhoubare voedselproduksie

AfriForum se gemeenskapsgroentetuin in Bethal het oor die afgelope ses maande volhoubare voedselproduksie aan die gemeenskap gelewer. Gedurende die eerste paar dae van Mei is daar reeds meer as 150 kg spinasie geoes en aan behoeftige organisasies in die omgewing van Bethal geskenk. Hierdie seisoen was daar ook uie, tamaties, mielies en blaarslaai in produksie…

Middelburg-tak skenk groente aan Koppiesstraat Projek
| |

Middelburg-tak skenk groente aan Koppiesstraat Projek

Die AfriForum-tak in Middelburg het op 6 Mei groente vanuit AfriForum se gemeenskapsgroentetuin in Bethal aan die Koppiesstraat Projek geskenk. ’n Bydrae van ongeveer 35 kg spinasie en 20 kg aartappels is aan die projek gemaak. “Ons is dankbaar vir die geleentheid om te help met hierdie projek en glo ons sal in die toekoms…

AfriForum se Bethal-tak skenk bome aan Morgenzon Landbou Akademie
| |

AfriForum se Bethal-tak skenk bome aan Morgenzon Landbou Akademie

Die AfriForum-tak in Bethal het op 29 September tien inheemse bome aan die Morgenzon Landbou Akademie geskenk. Hierdie inisiatief vorm deel van AfriForum se nasionale boomplantmaandprojek. Meer as 3 000 bome is reeds vanjaar reg oor die land geplant. Die tak het die afgelope paar jaar reeds bome by skole, tehuise en die plaaslike polisiekantoor geplant. Daar…

AfriForum se Bethal-tak snoei bome by gevaarlike kruising
| |

AfriForum se Bethal-tak snoei bome by gevaarlike kruising

Die AfriForum-tak in Bethal het op 28 September bome gesnoei wat die stoptekens op die N17-snelweg versper het. Hierdie bome het ’n veiligheidsrisiko vir padgebruikers ingehou aangesien motoriste versuim het om by dié kruising te stop. Die N17-snelweg loop deur Bethal en talle motoriste maak daagliks van hierdie pad gebruik. Die bome is geleë waar…

AfriForum se Bethal-tak maak Nestlé-driehoek skoon
| |

AfriForum se Bethal-tak maak Nestlé-driehoek skoon

Die AfriForum-tak in Bethal het op 29 September die driehoek by die Nestlé-brug op dié dorp skoongemaak. Die rotstuin op die driehoek was oortrek met bossies voordat dit skoongemaak is. Dié tak sien reeds vir drie jaar om na die driehoek in Bethal. Talle inwoners en besoekers aan dié dorp sien daagliks die driehoek omdat…

|

AfriForum-volhoubaarheidsprojekte broodnodig vir Bethal se voortbestaan

“Byna elke slaggat wat in Bethal gevul is, is deur die plaaslike AfriForum-tak herstel,” vertel Ingrid Human, voorsitter van AfriForum se Bethal-tak. Volhoubare selfdoenprojekte is ’n noodsaaklikheid vir Bethal se voortbestaan. Daarom #VegEnBou dié dorp se tak dikwels deur onder meer slaggate gereeld te vul, vullisverwydering te doen én watertenks sowel as ’n volhoubare groentetonnel…

End of content

End of content