AfriForum: Klagtes teen Wes-Kaap se Departement van Gesondheid ingedien oor verkwiste R11,3 miljoen
AfriForum het vandag, as deel van sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor, strafregtelike klagtes teen Beth Engelbrecht, hoof…