Rioolkrisis woed in Vanderbijl: AfriForum lê regrukplan voor
AfriForum het gister (19 Junie) ’n memorandum aan die kantoor van April Ntuli, die munisipale bestuurder van die Emfuleni Plaaslike…
AfriForum het gister (19 Junie) ’n memorandum aan die kantoor van April Ntuli, die munisipale bestuurder van die Emfuleni Plaaslike…
Die jaar staan einde se kant toe, maar AfriForum was die afgelope week steeds besig om vir geregtigheid te veg….
Volgehoue druk van AfriForum op die Stellenbosch-munisipaliteit het daartoe gelei dat daar vandeesweek uiteindelik watertoetse by die Stellenbosch-rioolsuiweringsaanleg gedoen kon…
AfriForum het hierdie week aangekondig dat ’n geïntegreerde plan nodig is om ’n waterkrisis in die land te voorkom. Die…
AfriForum het vandeesweek ’n strafregtelike klag teen ’n munisipale bestuurder ingedien ná riool in die Vaalrivier gestort is. Dié burgerregteorganisasie…
AfriForum het vandag die boete van R200 miljoen, wat die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit gister deur die Bethal-landdroshof opgelê is,…
AfriForum het vandeesweek sy 18de bestaansjaar gevier, maar dit beteken nie dié burgerregteorganisasie het op sy louere gerus nie. AfriForum…
AfriForum se takke het ’n besige week agter die rug. Daar is onder meer gewerskaf om dorpe op te knap…
Thembi Nkadimeng, minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, het hierdie week gesê munisipaliteite toon ’n merkbare verbetering. As ’n…
AfriForum het dié week gewaarsku dat die watergehalte in Suid-Afrika kommerwekkende vlakke bereik het. Dié burgerregteorganisasie is ook nog besig…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide