45% van ondernemings oorweeg afleggings; inperking moet gestaak word om maatskaplike ramp te keer
|

45% van ondernemings oorweeg afleggings; inperking moet gestaak word om maatskaplike ramp te keer

Altesaam 45% van ondernemings oorweeg om hul werkers binne die volgende drie maande af te lê weens die gevolge van die nasionale inperking. Boonop dui 24% aan dat afleggings reeds plaasgevind het. Dít is van die mees opspraakwekkende bevindinge van ’n telefoniese peiling wat die AfriForum Navorsingsinstituut in die laaste week van April en die…

Meer as 4 000 besighede nou deel van die AfriForum Netwerk
|

Meer as 4 000 besighede nou deel van die AfriForum Netwerk

In hierdie tyd van nood tydens die staat van inperking het al hoe meer besighede die geleentheid aangegryp om deel van die AfriForum Netwerk, ’n aanlyngids en -inisiatief van AfriVriendelik, te word. Daar is tans sowat 4 200 ondernemings wat in Afrikaans dienste en produkte lewer op dié databasis gelys en dit word deurlopend uitgebou. Dié…

|

Mamma agter Magies Vol Liefde is AfriVriendelik se Entrepreneur van die Jaar

Marita Bezuidenhout van Magies Vol Liefde het vanjaar die titel van AfriVriendelik se Entrepreneur van die Jaar verower! Dié kompetisie is vanjaar vir die derde keer aangebied en het nou ’n nuwe baadjie aangetrek. Kyk dié video om te sien wat die beoordelaars én deelnemers oor vanjaar se kompetisie, wat by die Mangwa Valley Lodge…

|

AfriVriendelik wil jóú onderneming gratis op sosialemedia bemark

Ondernemings wat op die AfriForum Netwerk geregistreer is, het nou die kans om gratis blootstelling op AfriVriendelik se sosialemedia platforms te kry met die #MyDorp-inisiatief. Die AfriForum Netwerk (voorheen bekend as Afrikaans-Vriendelik) is ’n aanlyn-databasis van ondernemings wat in Afrikaans dienste lewer en dit word deurlopend uitgebou. Dié ondernemings strek van klein koeksister-tuisbedrywe en organiese…

|

Dís hoekom jy besigheid in inheemse tale moet doen

Deur: Annelise de Vries en Jhua-nine Wyrley-Birch Anton Rupert, die legendariese Afrikaanse sakeman en entrepreneur, het gesê die persoon wat nie droom nie, is nie ʼn realis nie. Die pad na suksesvolle entrepreneurskap is ʼn moeilike een, maar Suid-Afrika is immers ʼn land van mense met planne. Die grootste denkfout wat Suid-Afrikaners egter maak, is om…

End of content

End of content