R50 000 vir plaasaanvalslagoffers ingesamel tydens #HardloopVirHoop in die Wes-Kaap
|

R50 000 vir plaasaanvalslagoffers ingesamel tydens #HardloopVirHoop in die Wes-Kaap

  Ons wil deur die #HardloopVirHoop-inisiatief nie net bewusmaking oor plaasaanvalle en ‑moorde skep nie, maar ook die erns van die trauma wat met hierdie gruwelmisdade gepaardgaan, aan die publiek verduidelik. Só sê Bennie Roux, ultramaratonatleet van Pretoria, wat die afgelope naweek sowat 125 km kilometer per fiets in die Wes-Kaap afgelê het as deel…

|

#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit suksesvol sy wedloop af

“Ek wou met hierdie projek bewusmaking oor plaasmoorde en -aanvalle skep en ook die erns van die trauma wat met hierdie gruwelmisdade gepaardgaan aan die publiek oordra. Hierdie projek het net weer eens die dapperheid geopenbaar van diegene wat plaasaanvalle moes deurmaak,” sê Bennie Roux, ultramaratonatleet wat saam met AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid gehardloop het om…

#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit sy wedloop af
| |

#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit sy wedloop af

Die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) het sy hardloopprojek – van meer as 220 km deur die Vrystaat – vandag by die Oranje Gasteplaas tussen Fouriesburg en Clarens afgesluit. Roux het ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid gehardloop om geweldslagoffers – veral slagoffers van plaasaanvalle en -moorde – te ondersteun. Roux en die ander atlete het…

Dag vier van #HardloopvirHoop: Bethlehem tot Fouriesburg
| |

Dag vier van #HardloopvirHoop: Bethlehem tot Fouriesburg

Die vierde en voorlaaste dag van die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek het vanoggend om 05:10 by die Lavender Hill Country Estate net buite Bethlehem op die N5 begin. Roux en ander atlete het vandag 42 km tot in Fouriesburg gehardloop. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid om geweldslagoffers – veral…

#HardloopvirHoop: Bennie Roux spring weg vir plaasaanvalslagoffers
| |

#HardloopvirHoop: Bennie Roux spring weg vir plaasaanvalslagoffers

Die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek oor meer as 250 km deur die Vrystaat het vandag om 07:00 in Villiers afgeskop. Roux en ander atlete het vandag 42 km gehardloop en het in Frankfort geëindig. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid om geweldslagoffers – veral slagoffers van plaasaanvalle en ‑moorde –…

Maak dié week jou hart en hand vir slagoffers van plaasmoorde oop
|

Maak dié week jou hart en hand vir slagoffers van plaasmoorde oop

Sy hardloopskoene, kop en hart is reg. Vandeesweek sal Bennie Roux (41), ’n ultramarathonatleet van Centurion, sy alles gee wanneer hy meer as 250 km in die Vrystaat ten bate van slagoffers van plaasaanvalle en –moorde gaan hardloop. Die slagoffers wat ná so ’n tragedie agterbly, is ’n saak wat hom baie na aan die…

Bennie Roux #HardloopvirHoop om geld vir geweldslagoffers in te samel
| |

Bennie Roux #HardloopvirHoop om geld vir geweldslagoffers in te samel

Bennie Roux (41), ’n ultramarathonatleet van Centurion, gaan aanstaande week honderde kilometers in die Vrystaat aflê om geld vir AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid in te samel. AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid lewer ’n baie unieke, persoonlike diens aan slagoffers van geweldsmisdaad – veral slagoffers van plaasaanvalle. Die eenheid is in 2015 gestig en het sedertdien uitgebrei weens die…

End of content

End of content