AfriForum en Princess Gabo Foundation bemagtig Tswana-gemeenskap om COVID-19 te bekamp
|

AfriForum en Princess Gabo Foundation bemagtig Tswana-gemeenskap om COVID-19 te bekamp

AfriForum en die Princess Gabo Foundation bemagtig die Tswana-gemeenskap om COVID-19 te bekamp deur instruksies vir die maak van tuisgemaakte wasbare maskers in Setswana op te stel en onder gemeenskapslede te versprei. Die instruksies sal versprei word en die maskermakery sal gekoördineer word met hulp van plaaslike tradisionele leierskapstrukture en ander gemeenskapsinstellings. Twee stelle instruksies…

AfriForum en VUKO bemagtig Ndebele-gemeenskap om COVID-19 te bestry
|

AfriForum en VUKO bemagtig Ndebele-gemeenskap om COVID-19 te bestry

AfriForum en Vulamehlo Kusile Organisation (VUKO) bemagtig die Ndebele-gemeenskap deur die saamstel en verspreiding van IsiNdebele-instruksies wat gemeenskapslede in staat sal stel om self tuisgemaakte, wasbare maskers te maak. Plaaslike tradisionele leierskapstrukture en ander gemeenskapsinstellings sal die instruksies versprei en die projek koördineer. Twee stelle instruksies sal versprei word – die eerste stel instruksies verduidelik…

AfriForum se Matlabas-buurtwagte ontvang opleiding
| |

AfriForum se Matlabas-buurtwagte ontvang opleiding

Die AfriForum-buurtwagte in Matlabas-Noord, -Suid en -Wes het op  21 en 22 Maart 2020 noodhulpopleiding ontvang. Emcare Health & Safety in Ellisras het vlak 3-noodhulpopleiding vir 21 lede van dié buurtwagte aangebied. Lede is ook toegerus met noodhulpsakke wat die nodige toerusting bevat om basiese noodhulpbystand te bied. “Opleiding vir ons buurtwagte is van kardinale belang. Dit…

End of content

End of content