AfriForum-buurtwag in Bellville verwelkom hommeltuigvlieëniers
| |

AfriForum-buurtwag in Bellville verwelkom hommeltuigvlieëniers

AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak uitmaak, het onlangs twee hommeltuigvlieëniers in Orania laat oplei. Dié vlieëniers, Johan Fritz en Eben Nel, gaan die AfriForum-buurtwagte in die Kaapse metropool voortaan met veiligheidsaksies ondersteun. Buurtwagte kan hommeltuie aanwend om areas te verken sonder om persone in gevaar te stel. Inligting wat tydens…

AfriForum-buurtwag in Bellville trek vermeende dief vas
| |

AfriForum-buurtwag in Bellville trek vermeende dief vas

AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak, het op 10 Augustus ’n vermeende dief in hegtenis geneem wat onder meer ruitveërs van ’n voertuig in St. Jamesstraat in Oakdale, Bellville gesteel het. Johan Fritz, buurtwagvoorsitter, en sy broer Morné het ’n verdagte persoon opgemerk en nadere ondersoek ingestel. Toe die verdagte opmerk dat…

AfriForum-buurtwag in Bellville staan vrou by in mediese noodtoestand
| |

AfriForum-buurtwag in Bellville staan vrou by in mediese noodtoestand

AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak, het op 26 April 2020 op ’n vrou se noodoproep gereageer nadat haar dogter begin hiperventileer het. Die buurtwaglede is via ’n WhatsApp-stemboodskap in kennis gestel dat dringende mediese hulp in Oakdale, ’n woonbuurt in Bellville, benodig word. Die buurtwaglede het onmiddellik gereageer en twee buurtwaglede…

AfriForum se Bellville-buurtwag neem aan gesamentlike patrollie deel
|

AfriForum se Bellville-buurtwag neem aan gesamentlike patrollie deel

Die AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel vorm van die Kaapstad-Noord-takstruktuur, het op 25 Januarie 2020 saam met ander rolspelers aan ’n gesamentlike patrollie deelgeneem wat deur Boston Neighbourhood Watch en die Bellville-buurtwag gereël is. Hierdie rolspelers sluit sekuriteitsmaatskappye soos Halt Security, Zonewatch, Fidelity, ADT en S.W.A.T, verskeie buurtwagte soos Upper Oakdale, Oakdale, Boston, De la…

AfriForum-takke woon GOP-werkswinkel in Bellville by
| |

AfriForum-takke woon GOP-werkswinkel in Bellville by

AfriForum se takke in Kaapstad-Noord, Kraaifontein, Overstrand, Stellenbosch en Vredendal het op 8 Oktober 2019 ’n werkswinkel in Bellville bygewoon. Die werkswinkel, wat oor deelname aan die hersieningsproses van dié takke se onderskeie munisipale geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP) gehandel het, is aangebied deur Deidré du Preez, AfriForum se raadgewer by plaaslikeregeringsake. Die werkswinkel was spesifiek toegespits…

AfriForum se Bellville-buurtwag ontvang veiligheidsopleiding
| |

AfriForum se Bellville-buurtwag ontvang veiligheidsopleiding

Die AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel vorm van dié burgerregteorganisasie se Kaapstad-Noord-takstruktuur, het op 17 September 2019 opleiding in regsaspekte vir patrolleerders ontvang. Johandré van Zyl, AfriForum se veiligheidshoof vir die suidstreek, het dié opleidingsessie aangebied en ongeveer 30 buurtwaglede het dit bygewoon. “Dit is belangrik dat buurt- en plaaswaglede kennis dra wat hulle volgens die wet…

End of content

End of content