|

Video: Tweede borgtogaansoek van vermeende Belfast-moordenaars binnekort aangehoor

Die tweede borgtogaansoek van die drie vermeende moordenaars van Sue Howarth sal op 19 Februarie, presies ’n jaar ná die wrede en brutale aanval op haar en haar man, in die landdroshof in Belfast in Mpumalanga aangehoor word. Howarth (64) van Dullstroom is in Februarie 2017 in die Life MidMed-hospitaal in Middelburg oorlede nadat sy…

|

AfriForum help waar munisipale werkers watertoevoer na 50 000 inwoners afsny

Die AfriForum-takke in Belfast, Dullstroom en Machadodorp in Mpumalanga het verlede week ingegryp en die watertoevoer na sowat 50 000 inwoners van die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit herstel. Dit volg nadat werkers van dié munisipaliteit glo op 4 Julie die kleppe wat die waternetwerk van onderskeidelik Belfast, Dullstroom, Machadodorp en Waterval-Boven beheer, weens ontevredenheid oor salarisbetalings…

End of content

End of content