AfriForum se Klerksdorp-tak skenk handreiniger en maskers aan Panorama Park Aftreedorp
|

AfriForum se Klerksdorp-tak skenk handreiniger en maskers aan Panorama Park Aftreedorp

Die AfriForum-tak in Klerksdorp het verlede week handreiniger en maskers vir die Panorama Park Aftreedorp geskenk om die veiligheid van die inwoners en personeel te verseker. ’n Inwoner van dié aftreedorp het die voorraad versoek en die plaaslike AfriForum-tak het besluit om die skenking aan die ongeveer 200 inwoners en 30 verswaktes te maak. Volgens…

AfriForum se Standerton-buurtwag en -tak beveilig gemeenskap
| |

AfriForum se Standerton-buurtwag en -tak beveilig gemeenskap

AfriForum se Standerton-buurtwag het op 20 Februarie 2020 gehelp om twee verdagtes aan te keer. Dít volg nadat die buurtwag twee verdagte voertuie by ’n winkelsentrum opgemerk het en die registrasienommers aangemeld het. Die buurtwag is via hul WhatsApp-groepe ingelig dat die Markhams in Standerton beroof word en het dadelik op die boodskap gereageer. ’n Beskrywing…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Brakpan-tak hou massaskoonmaakprojek
|

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Brakpan-tak hou massaskoonmaakprojek

Die AfriForum-tak in Brakpan het op 19 Oktober 2019 ’n suksesvolle massaskoonmaakprojek by die Tweedy Park-tehuis vir bejaardes aangepak. Dié aksie vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, wat daarop gemik is om probleme in dorpe self op te los. Die tak het binne asook buite rondom die tehuis skoongemaak. Die gras is deur ’n plaaslike…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Benoni-tak behartig instandhouding by tehuise
|

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Benoni-tak behartig instandhouding by tehuise

Die AfriForum-tak in Benoni het op 18 en 19 Oktober 2019 verskeie instandhoudingstake by die Pauline Davis en Deneys Conradie tehuise vir bejaardes aangepak. Dié aksie vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, wat daarop gemik is om probleme in dorpe sélf op te los. Die tak het heelwat ligte vervang, onwettige plakkate in die gebied…

AfriForum se Bethlehem-tak gee opleiding vir senior burgers
|

AfriForum se Bethlehem-tak gee opleiding vir senior burgers

Die AfriForum-tak in Bethlehem het op Vrydag 11 Oktober 2019 veiligheidsopleiding vir die dorp se senior burgers aangebied. Tydens dié opleidingsessie het bejaardes geleer hoe om pepersproei korrek as selfverdediging te gebruik. Elke persoon wat teenwoordig was het hul eie pepersproei ontvang. Hulle het ook tydens ’n demonstrasie geleer hoe om ’n brandblusser te gebruik. “AfriForum se…

AfriForum se Alberton-tak ondersteun bejaardes
|

AfriForum se Alberton-tak ondersteun bejaardes

Die AfriForum-tak in Alberton het die afgelope naweek in samewerking met die Nasionale Paramediese Dienste (NPD) bejaardes van die Brackenhurst- en Brackendowns-gebied ondersteun wat erg onder waterprobleme gebuk gaan. Die onderskeie organisasies het van ’n waterpunt by die Brackendowns-polisiestasie in Letabastraat gebruik gemaak om waterdromme te vul. Hulle het die water ook vervoer en by…

|

AfriForum woeker hele Maartmaand in Rustenburg

Die burgerregte-organisasie AfriForum se gemeenskapsake-afdeling het die hele Maartmaand in Rustenburg hand aan die ploeg geslaan en saam met taklede en vrywilligers projekte aangepak om die dorp te verbeter én in die proses hoop te skep. Dit is deel van die organisasie se #AnkerdorpPadskou-veldtog wat ook in die volgende maande na ander dorpe uitgebrei word….

|

AfriForum gryp in by bejaardes se haglike omstandighede

Tientalle bejaardes van die Tweedy Park-woonstelblok in Brakpan verkeer in nood en is in haglike omstandighede omdat die Ekurhuleni metroraad versuim om die hysbak, wat reeds drie maande buite werking is, te herstel. Die woonstelblok, wat op die terrein van die Frank Mynhardt Tehuis vir Bejaardes is, het twee hysbakke wat buite werking is. Die…

End of content

End of content