AfriForum se Bloemhof-tak bring verligting vir behoeftiges
Die AfriForum-tak in Bloemhof se wintersopprojek is op 26 Mei 2020 van stapel gestuur. Altesaam 50 etes is reeds aan behoeftiges uitgedeel….
Die AfriForum-tak in Bloemhof se wintersopprojek is op 26 Mei 2020 van stapel gestuur. Altesaam 50 etes is reeds aan behoeftiges uitgedeel….
Die AfriForum-buurtwag in Orkney is sedert die inperking onverpoosd besig om kospakkies saam te stel en uit te deel, veral…
Die AfriForum-takke in Kroonstad en Steynsrus het beide skenkings aan instansies gemaak om te help met die aankoop en verspreiding…
Die COVID-19-taakspan wat gestig is deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, het…
Die Laerskool Northmead in Benoni het onlangs ’n kospakkieprojek vir behoeftige kinders in die skool van stapel gestuur. Daarom het…
AfriForum se Orkney-buurtwag het die behoefte aan die verspreiding van kospakkies in Orkney raakgesien. Die buurtwag het hul lede en…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 6 Junie 2019 ’n buurtwag in Phalaborwa gestig. Dit volg nadat die gemeenskap ’n behoefte uitgespreek het…
Op Woensdag 15 Mei 2019 is AfriForum se Prieska-tak gestig – dié organisasie se tiende tak in die Karoo-omgewing. Tydens…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag 29 April 2019 ’n tak en buurtwag in Roodeplaat gestig. Dít volg nadat lede van die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n tak in Richardsbaai gestig. Dit volg nadat gemeenskapslede die behoefte uitgespreek het om deel van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing