AfriForum bevraagteken goedkeuring van Tshwane-begroting
| |

AfriForum bevraagteken goedkeuring van Tshwane-begroting

Die burgerregteorganisasie AfriForum bevraagteken die goedkeuring van die Tshwane Metro se begroting vir die 2020/2021-boekjaar aangesien slegs die munisipale raad bevoeg is om ’n begroting goed te keur – en nie die administrateur nie. Dié raad is vroeër vanjaar ontbind en onder administrasie geplaas nadat raadslede geweier het om vergaderings oor die aanstelling van die…

AfriForum oor begrotingsrede: Tito trek regeringsgordel stywer
|

AfriForum oor begrotingsrede: Tito trek regeringsgordel stywer

AfriForum verwelkom die spaarsamige begrotingsrede wat die minister van finansies, Tito Mboweni, vandag gelewer het. “Die besnoeiing van staatsuitgawes moes lankal gedoen geword het en dit is bemoedigend om te sien dat die tesourie dit uiteindelik besef. Meer kan egter in hierdie verband gedoen word en die vraag is of die regering die politieke wil…

AfriForum betwyfel regering se erns oor misdaadbekamping ná beoogde begrotingsbesnoeiing
|

AfriForum betwyfel regering se erns oor misdaadbekamping ná beoogde begrotingsbesnoeiing

Die burgerregte-organisasie AfriForum het ernstige kommer uitgespreek oor mediaberigte waarin beweer word dat die ANC-regering beoog om die begroting van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) met R6 miljard te besnoei. Die beoogde begrotingsbesnoeiing, saam die volgende verwikkelings, dui aan dat die Suid-Afrikaanse regering nie die veiligheid van sy burgers ernstig opneem nie:

|

Begrotingsrede 2016: Buitelandse beleggers nodig – AfriSake

  Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Hoewel die meeste verbruikers ’n sug van verligting slaak na afloop van die 2016 begrotingsrede, is die sakeregte-waghond AfriSake van mening dat die minister van finansies egter versuim het om buitelandse beleggers te oortuig om opnuut te belê in die Suid-Afrikaanse ekonomie. 

End of content

End of content