Ermelo-tak onderhou en beveilig plaaslike begraafplaas
| |

Ermelo-tak onderhou en beveilig plaaslike begraafplaas

Die AfriForum-tak in Ermelo het gedurende April ’n projek geloods om die plaaslike begraafplaas op te ruim. As gevolg van die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit se gebrek aan dienslewering, is die terrein heeltemal toegegroei van die gras. Intussen het AfriForum ’n kontrakteur aangestel om op ’n gereelde basis die begraafplaas se gras te sny. Die tak…

AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag maak veilige besoeke aan begraafplaas moontlik
| |

AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag maak veilige besoeke aan begraafplaas moontlik

Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het op 27 September 2020 by die plaaslike begraafplaas gepatrolleer om die gemeenskap die geleentheid te gee om hul geliefdes se grafte veilig te besoek. AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het dié inisiatief aangepak om die gemeenskap se veiligheid te verseker tydens besoeke aan die begraafplaas. “Ons moedig die publiek aan om die…

AfriForum se Rustenburg-buurtwag en Rustenburg Crime Combating Forum beveilig begraafplaas vir besoekers
| |

AfriForum se Rustenburg-buurtwag en Rustenburg Crime Combating Forum beveilig begraafplaas vir besoekers

Die AfriForum-buurtwag in Rustenburg het deelgeneem aan ’n veiligheidsinisiatief wat gelei is deur die Rustenburg Crime Combating Forum (RCCF) in samewerking met die plaaslike gemeenskaps-polisiëringsforum (GPF). Die gemeenskapsveiligheidstrukture het op 2 en 9 Augustus 2020 die Donkerhoek munisipale begraafplaas in Rustenburg beveilig sodat inwoners hul geliefdes se grafte kon besoek. Dié buurtwag het besluit om…

AfriForum se Vereeniging-tak help met opknappingsaksiesko
| |

AfriForum se Vereeniging-tak help met opknappingsaksiesko

Die AfriForum-tak in Vereeniging het op 21 Maart 2020 kragte met die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging (SAWV) en die Dogs of War-motorfietsklub saamgespan om die begraafplaas by dié dorp se konsentrasiekamp op te knap. “Dit is ’n groot voorreg om saam met ander rolspelers in die gemeenskap projekte soos hierdie aan te pak en ons wil graag die gemeenskap…

AfriForum se Vryburg-buurtwag beveilig begraafplaas vir besoekers
| |

AfriForum se Vryburg-buurtwag beveilig begraafplaas vir besoekers

AfriForum se Vryburg-buurtwag het op 1 Maart 2020 die Vryburg- munisipale begraafplaas beveilig sodat inwoners hul geliefdes se grafte kon besoek. Die swak toestand van dié begraafplaas skep ’n veiligheidsrisiko wat mense ontmoedig om daarheen te gaan. Die Vryburg-buurtwag het daarom besluit om elke Sondag tussen 16:00  en 17:00 dié begraafplaas te patrolleer sodat inwoners…

AfriForum se Rustenburg-tak maak ou begraafplaas skoon
| |

AfriForum se Rustenburg-tak maak ou begraafplaas skoon

AfriForum se Rustenburg-tak het op 15 Februarie 2020 in samewerking met Crazy Skip en Rustenburg Therm Guard ’n skoonmaakaksie by die ou begraafplaas in Nelson Mandelastraat van stapel gestuur. Die plaaslike munisipaliteit verwaarloos al vir jare dié geskiedkundige begraafplaas en daarom het AfriForum besluit om hierdie kulturele landmerk in Rustenburg van ondergang te red. Die gras in…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Frankfort-tak knap begraafplaas op
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Frankfort-tak knap begraafplaas op

AfriForum se Frankfort-tak het in Oktober en November 2019 die plaaslike begraafplaas opgeknap as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Die tak het aan die begin van die jaar ook die begraafplaas se gras gesny en vullis verwyder. Die gras in die begraafplaas is weer mooi kort gesny, onkruid is verwyder en vullis is opgetel…

AfriForum se Brakpan-tak skenk gedenkwoud vir dorp se 100ste bestaansjaar
| |

AfriForum se Brakpan-tak skenk gedenkwoud vir dorp se 100ste bestaansjaar

Die AfriForum-tak in Brakpan het in September as deel van die organisasie se boomplantmaandprojek 100 vaderlandswilgerbome by die plaaslike begraafplaas geplant ter viering van die dorp se 100ste bestaansjaar. Lede van AfriForum se Brakpan-tak was drie naweke lank druk besig met voorbereidings vir dié geleentheid. Die projek het in drie fases plaasgevind, waarvan fase een…

|

Bloemfonteiners woeker om historiese begraafplaas op te knap

Verskeie rolspelers in Bloemfontein is betrokke by die opknapping van die historiese Pres. Brand-begraafplaas in dié stad. Die begraafplaas is geleë in Presidentlaan wat vroeër Rhodslaan was. In die begraafplaas is daar ’n Presidente-akker met die grafte van oudpresidente van die RSA, die familiekerkhof van pres. Brand, die familiekerkhof van pres. Reitz, asook van die…

End of content

End of content