Privaatvervolgingseenheid stuit wrede uitbuitings deur beweerde “babasmous”
| |

Privaatvervolgingseenheid stuit wrede uitbuitings deur beweerde “babasmous”

Byna ’n dekade van hartelose misleiding en valse beloftes aan hoopvolle aanneemouers het geëindig met die beweerde “babasmous” wat 39 aanklagte van mensehandel in die gesig gestaar het. Letitia van den Berg se dag in die hof het aangebreek nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid (PVE) ingegryp het, waarna die owerhede gedwing was om aanklagte van mensehandel…

Mislukking van die strafregstelsel vertraag appèl in Thandi Modise-dieremishandelingsaak
| |

Mislukking van die strafregstelsel vertraag appèl in Thandi Modise-dieremishandelingsaak

AfriForum se privaatvervolgingseenheid was vandag in die Hooggeregshof in Mahikeng om te appelleer teen die vryspraak van Thandi Modise, voormalige Speaker van die Nasionale Vergadering, in 2021 op aanklagte van dieremishandeling. Die saak kon egter nie aangehoor word nie aangesien landdros Ben Mtebele nie sy saak kon stel nie – hy het ook nie redes…

Vermeende moordenaar terug agter tralies ná Privaatvervolgingseenheid ingryp
| |

Vermeende moordenaar terug agter tralies ná Privaatvervolgingseenheid ingryp

Vandeesweek het sewe jaar se gebrek aan optrede deur die owerhede binne net drie dae tot ’n einde gekom toe AfriForum se Privaatvervolgingseenheid ingegryp het. Vermeende moordenaar Jan de Klerk van Wyk is Donderdag in hegtenis geneem en het in die Boksburg-landdroshof verskyn. Van Wyk is tans in aanhouding. Op 29 September 2016 is Van…

Goeie vordering in sogenaamde wraakpornografiesesaak nadat die beskuldigde gearresteer is en in die hof verskyn het
| |

Goeie vordering in sogenaamde wraakpornografiesesaak nadat die beskuldigde gearresteer is en in die hof verskyn het

Dit het die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) byna vier maande geneem om ’n saak van beweerde wraakpornografie te assesseer, die beskuldigde is uiteindelik gearresteer en voor ’n hof gebring. John Schuurman, ook bekend as Johnny Rockett, is op 23 Desember verlede jaar in hegtenis geneem, en was oor die feestyd in die tronk….

Besonderhede van ongesonde werksomstandighede ontbloot in aanrandingsverhoor van Gautengse adjunkspeaker
| |

Besonderhede van ongesonde werksomstandighede ontbloot in aanrandingsverhoor van Gautengse adjunkspeaker

Sers. Lizzie Mojapelo, ’n beampte van die polisie se beskermings-en-sekuriteitsdienste, het beweer dat polisiebeamptes nie na die huis van die Gautengse adjunkspeaker, Vuyo Mhlakaza-Manamela, ontplooi wou word nie omdat sy hulle dikwels aan mishandeling onderwerp het. Die sersant het onder kruisondervraging haar weergawe van gebeure herhaal wat gelei het tot die opening van ’n saak…

Nasionale Departement van Basiese Onderwys gaan genader word om by Phoenix High School-krisis in te gryp
| |

Nasionale Departement van Basiese Onderwys gaan genader word om by Phoenix High School-krisis in te gryp

Herhaalde pogings deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid om die Gautengse Departement van Onderwys (GDO) te kry om met Phoenix High School se skoolbeheerliggaam te vergader, het op dowe ore geval. Dit het baie duidelik geword dat politieke oorwegings tot nadeel van die skoolgemeenskap die baie werklike vooruitsig oorskadu dat honderde leerders sonder ’n plek waar hulle…

End of content

End of content