Vierde industriële rewolusie gaan ook impak op gebruik van taal hê
|

Vierde industriële rewolusie gaan ook impak op gebruik van taal hê

Klaus Schwab, stigter van die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF), het onlangs in Davos, Switserland, tereg opgemerk dat een van die heel grootste uitdagings van vandag die begrip van die vierde tegnologiese rewolusie is. Dié ingewikkelde kwessie en die impak van taal daarop is vandag tydens ’n seminaar in Pretoria belig. Dit is deur die Solidariteit…

|

AfriForum ondersteun Hoërskool Tygerberg se tienertoneelgroep tydens Aardklop

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vanjaar as ʼn borg opgetree vir die Hoërskool Tygerberg se toneelgroep wat deurgedring het na die finale rondte van die ATKV se jaarlikse tienertoneel-kompetisie by die Aardklop Kunstefees in Potchefstroom. Tydens dié landwye toneelkompetisie, wat ten doel het om ’n liefde vir Afrikaanse toneelspel by hoërskoolleerlinge te kweek, word skole wat…

|

Universiteitsbesture moet oor deelname aan Sêr besluit ná herrie by UV

AfriForum Jeug Kovsies het vandeesmaand ingegryp en ʼn meningspeiling gedoen oor studente se gevoel oor die universiteit se deelname aan die jaarlikse nasionale ATKV-sêrkompetisie (sêr), nadat die voorsitter van die studenteraad (SR) by Kovsies, Lindokuhle Ntuli, in ʼn onlangse gespreksessie gesê het die SR het besluit om sy bande met die ATKV te verbreek. “Die…

End of content

End of content