AfriForum se Sasolburg-buurtwag help polisiestasie en gemeenskap
| |

AfriForum se Sasolburg-buurtwag help polisiestasie en gemeenskap

Die Sasolburg-buurtwag het verlede week die plaaslike polisiestasie gehelp deur drie nuwe buisligte te installeer – een in die gemeenskapsdienssentrum en twee in die aanklagkantoor. Dit volg nadat dié stasie se 50-jaaroue kragopwekker onklaar geraak het en daar nie onderdele beskikbaar is nie. ’n Klein kragopwekker van 5 kVa is in die mobiele aanklagkantoor gebruik…

End of content

End of content