Sigbaarheidpatrollie in Oos-Moot stuit kabeldiewe
Lede van AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op 18 Julie 2019 twee kabeldiewe in samewerking met die SAPD en Kilnerpark Sekuriteit tydens een…
Lede van AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op 18 Julie 2019 twee kabeldiewe in samewerking met die SAPD en Kilnerpark Sekuriteit tydens een…
AfriForum se Benoni-buurtwag het op 18 Julie 2019 in samewerking met die plaaslike GPF drie vermeende verdagtes vasgetrek. Die buurtwag…
AfriForum se Argent-plaaswag in Delmas en die Sundra SAPD het op 1 Julie 2019 altesaam 10 mense gearresteer.
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het die afgelope twee naweke in samewerking met die SAPD, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en verskeie…
AfriForum se Phalaborwa-buurtwag en die SAPD het oor die afgelope naweek vier arrestasies tydens twee afsonderlike insidente in die Phalaborwa-omgewing…
AfriForum se Roodepoort-buurtwag in samewerking met ander veiligheidsinstansies, naamlik die Florida GPF, HMA High Risk Security, Bhekani Abantu Services, Moks…
AfriForum se gemeenskapsveiligheidseenheid van die Bo-Karoo is op 17 Mei 2019 omstreeks 03:20 versoek om bystand in Strydenburg te bied nadat vermeende…
Gedurende April en Mei 2019 is verskeie gevalle van neut- en vrugtediefstal in die Witrivier-omgewing aangemeld. Lede van AfriForum se…
AfriForum se Gou-Kou-plaaswag en Riversdal-buurtwag het op 12 Mei 2019 in samewerking met die SAPD ’n groot sukses in die Hessekwa-gebied behaal…
Die AfriForum-buurtwag in Alberton, in samewerking met die Jeppe SAPD, F&D Tactical en Afrisist Tracking het op 9 Mei 2019 ’n gesteelde…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing