|

Universiteite het plig om kwaliteit onderwyseropleiding ook in Afrikaans te doen

As kwaliteit onderwysers nie in Suid-Afrika opgelei word nie, sal eerstejaars wat by universiteite inskryf nie verbeter nie. Sonder kwaliteit onderwyseropleiding is die land nêrens heen op pad nie. Só meen dr. Theuns Eloff, hoëronderwyskenner en uitvoerende direkteur van die van die F.W. de Klerk Stigting. Hy en ander sprekers het vandeesweek by ’n konferensie…

End of content

End of content