Afrikaanse Taaldag: Ons onthou agt jollie kêrels wat sorg vir die taal
|

Afrikaanse Taaldag: Ons onthou agt jollie kêrels wat sorg vir die taal

Vandag is Afrikaanse taaldag. Omdat die ontwikkeling van ’n taal, soos Afrikaans, oor baie, baie jare plaasvind, kan mens nou nie werklik van ’n geboortedag van die taal praat nie. Maar 14 Augustus is ’n belangrike datum omdat agt begeesterde mans op dié dag in 1875 in Dal Josafat, naby die Paarl, bymekaargekom het om…

End of content

End of content