AfriForum stig die Kamdeboo-tak in Graaff-Reinet
| |

AfriForum stig die Kamdeboo-tak in Graaff-Reinet

AfriForum het onlangs die Kamdeboo-tak gestig ná ’n beroep deur gemeenskappe in Graaff-Reinet, Willowmore en Aberdeen. Die tak is reeds op 14 Oktober gestig maar die bestuurslede is onlangs aangewys. Die takbestuur is soos volg verkies: Rene Posthumus (voorsitter), Deon Muller (ondervoorsitter), Liana Hall Kirstein (sekretaris) en Ian Kirstein (tesourier). David Olivier, AfriForum se provinsiale…

AfriForum stig ’n tak in Cradock
| |

AfriForum stig ’n tak in Cradock

Ná verskeie versoeke uit die gemeenskap van Cradock is ’n AfriForum-tak op 13 Oktober amptelik op dié dorp gestig. “AfriForum se veiligheidspan staan gereed om die inwoners van Cradock by te staan sodat hulle weer veilig kan voel en om daadwerklik ’n verskil in hul lewensomstandighede te maak,” sê David Olivier, AfriForum se provinsiale veiligheidskoördineerder…

AfriForum se Mosselbaai-tak vier boomplantmaand saam met plaaslike munisipaliteit
| | |

AfriForum se Mosselbaai-tak vier boomplantmaand saam met plaaslike munisipaliteit

Die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 19 September bome in ’n park in Heiderand geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se nasionale boomplantmaandprojek. Die geleentheid is bygewoon deur Dirk Kotze, die waarnemende burgemeester, asook ander raadslede, direkteure verbonde aan die munisipaliteit en amptenare. Die boomplantmaandprojek is ’n projek wat AfriForum jaarliks oor die land heen aanpak….

AfriForum se Hessekwa-tak behaal sukses in samewerking met SAPD
| |

AfriForum se Hessekwa-tak behaal sukses in samewerking met SAPD

Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 17 September 2020 in samewerking met die SAPD in Riversdal ’n vermeende inbreker in hegtenis geneem. Die SAPD het Johan Crous, voorsitter van die Hessekwa-buurtwag, omstreeks 07:30 op dié Donderdagoggend om hulp genader nadat ’n soektog na die verdagte die vorige dag onsuksesvol was. Crous…

AfriForum se Hessekwa-tak neem deel aan nasionale massapatrollie
| |

AfriForum se Hessekwa-tak neem deel aan nasionale massapatrollie

Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 18 September aan die nasionale massapatrollie deelgeneem wat regoor die land deur AfriForum se veiligheidstrukture aangepak is. Die massapatrollies word verskeie kere deur die loop van die jaar aangebied en die doel is om die waarde van proaktiewe deelname aan gebiedsbeskerming aan gemeenskappe uit te…

End of content

End of content