Vullisterreinoudits: Mpumalanga toon ernstige munisipale verval
| | |

Vullisterreinoudits: Mpumalanga toon ernstige munisipale verval

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vanjaar 161 vullisterreine landwyd geoudit as deel van hulle nasionale projek om die toestand van vullisterreine in Suid-Afrika te bepaal. Slegs een uit die 22 vullisterreine wat in Mpumalanga geoudit is, het aan die nasionale standaarde voldoen. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis 59 van…

Machadodorp-tak vul 35 slaggate in Tobiasstraat
| |

Machadodorp-tak vul 35 slaggate in Tobiasstraat

AfriForum se Machadodorp-tak het op 28 Julie in slegs één van dié dorp se strate, Tobiasstraat, 35 slaggate opgevul. Dit het vier taklede ’n volle dag, meer as 20 sakke teer en 40 liter bitumenemulsie gekos om die pad weer rybaar te kry. Die uitermate hoë getal slaggate getuig van die swak toestand van die…

Belfast-tak loods projek om waterprobleme die hoof te bied
| | |

Belfast-tak loods projek om waterprobleme die hoof te bied

AfriForum se Belfast-tak het op 1 Augustus ’n projek geloods om die voortslepende waterprobleme in dié dorp te takel. Belfast gaan tans onder ernstige watertekorte gebuk en dié tak wil met hierdie projek die gemeenskap help om die probleem op te los. Dit volg nadat die tak verskeie klagtes oor droë krane van moedelose inwoners…

Nelspruit-tak knap Steiltes-natuurreservaat op
| |

Nelspruit-tak knap Steiltes-natuurreservaat op

AfriForum se Nelspruit-tak het die afgelope twee weke weereens die staproetes en park in die Steiltes-natuurreservaat skoongemaak. Vyf kilometer se staproetes is oopgesny en ’n voetgangersbruggie is herstel. Die park se gras by die hoofingang in Melkwegstraat is ook gesny en lantanabosse is verwyder. Hierdie aksie vorm deel van dié tak se volhoubare projek om…

Lydenburg-buurtwag bied vuurwapenopleiding aan
| |

Lydenburg-buurtwag bied vuurwapenopleiding aan

AfriForum se Lydenburg-buurtwag het die afgelope naweek vlak 2-vuurwapenopleiding aan agt buurtwaglede aangebied. Dié opleiding het op praktiese aspekte gefokus sowel as gevorderde skietoefeninge en vuurwapenhantering. Dit volg nadat al hoe meer vuurwapens in die hande van misdadigers beland en buurtwaglede moet weet hoe om in so ’n situasie op te tree. Die doel van…

Machadodorp-tak maak groot verskil in dorp deur opknappingsprojekte
| |

Machadodorp-tak maak groot verskil in dorp deur opknappingsprojekte

Taklede het die afgelope maand ingespring en die grootste slaggate opgevul om sodoende verdere probleme te voorkom wat met die onlangse hoe reënval in die streek gepaard gaan. Dié tak het onlangs 40 sakke teer vir hierdie doel ontvang . Vier noodwaterpunte is ook by verskeie plekke in die dorp opgerig om watertekorte en -onderbrekings…

Lydenburg-tak rol spreekwoordelike klippe uit gemeenskap se pad
| |

Lydenburg-tak rol spreekwoordelike klippe uit gemeenskap se pad

Die afgelope maand het AfriForum se Lydenburg-tak hulle hande vol gehad met die verwoestende gevolge van die onlangse hoe reënval. Dié buurtwag en lede van die gemeenskap het ingespring en verskeie paaie wat versper was deur bome wat ontwortel is weer toeganklik gemaak. Tydens dié opruimingsaksies het die buurtwag kettingsae, ligte en kegels ingespan wat…

Witrivier-buurtwag: Nuwe kaart in raadsaal van plaaslike polisie bevorder veiligheid
| |

Witrivier-buurtwag: Nuwe kaart in raadsaal van plaaslike polisie bevorder veiligheid

AfriForum se Witrivier-buurtwag het op Woensdag 9 November ’n gedetailleerde kaart van die omgewing in die Witrivier-polisiekantoor se raadsaal opgehang. Dié kaart bevat omvattende inligting van die omgewing en dui die hoofroetes aan. Die kaart is opgehang om die polisie met gebeurlikheidsbeplanning te help en om tydens operasies duidelike inligting op die kaart aan te…

AfriForum se Mpumalanga-buurtwagte hou massapatrollie
| |

AfriForum se Mpumalanga-buurtwagte hou massapatrollie

Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op 14 Oktober in samewerking met die plaaslike SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid op te skerp. Die aksie het omstreeks 16:00 begin en tot 08:00 die volgende oggend voortgeduur. Altesaam 10 buurtwagte bestaande uit 110 patrolleerders het…

AfriForum se Laeveld-takke ontvang 16 ton teer
| |

AfriForum se Laeveld-takke ontvang 16 ton teer

AfriForum se Laeveld-takke het die afgelope week 653 sakke teer ontvang as deel van ’n grootskaalse projek om slaggate die hoof te bied. Dit is in totaal 16 ton teer wat beteken dat AfriForum se Laeveld-takke ’n reuseverskil in verskeie dorpe kan aanbring. Die sakke teer is soos volg onder die takke versprei: Nelspruit-tak 295…

End of content

End of content