Apiesrivier-buurtwag en ander veiligheidsrolspelers voer sigbaarheidspatrollie uit
|

Apiesrivier-buurtwag en ander veiligheidsrolspelers voer sigbaarheidspatrollie uit

AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het op 6 Januarie ’n sigbaarheidspatrollie in samewerking met die Apiesrivier-Noord-gemeenskapspolisiëringforum (GPF) en die Hammanskraal-polisie uitgevoer. Die patrollie is uitgevoer om sigbaarheid van die Apiesrivier-buurtwag in die area te verhoog en sodoende die kriminele aktiwiteit weg te dryf. Daar was altesaam 37 voertuie asook 88 lede van die gemeenskap en die SAPS…

Apiesrivier-buurtwag trek verdagte tydens plaasroof vas
| |

Apiesrivier-buurtwag trek verdagte tydens plaasroof vas

AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het op 9 Oktober in samewerking met ander rolspelers een van drie gewapende mans tydens ’n plaasroof vasgetrek. Omstreeks 06:00 Sondagoggend het drie gewapende mans ’n plaaswerker tydens ’n betalingstransakie oorrompel. Een van die verdagtes het met die kontant en ’n gesteelde selfoon op die vlug geslaan. Danksy die vinnige optrede deur…

Apiesrivier-buurtwag kry nuwe selfoon en voertuigmagnete
| |

Apiesrivier-buurtwag kry nuwe selfoon en voertuigmagnete

AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het ’n nuwe selfoon gekry om gemeenskapslede op ’n meer doeltreffende wyse by te staan. Hierdie selfoon is vanaf 7 Julie in werking en sal hoofsaaklik vir noodgevalle gebruik word. Diegene wat in nood verkeer, kan 076 647 2942 skakel vir hulp. Intussen het die buurtwag op 6 Julie ook nuwe voertuigmagnete gekry…

Apiesrivier-buurtwag vind R20 000 se gesteelde vee terug
| |

Apiesrivier-buurtwag vind R20 000 se gesteelde vee terug

AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het gedurende die Paasnaweek verskeie gesteelde vee ter waarde van R20 000 teruggevind wat aan kleinhoewe-eienaars behoort. Saterdagaand het twee van die buurtwaglede op ’n alarm gereageer wat op ’n kleinhoewe afgegaan het. By nadere ondersoek is vasgestel dat die alarm geaktiveer is nadat ’n verdagte ’n skaap tot by die kleinhoewe se…

Gesteelde Eskom-kabels teruggevind
| |

Gesteelde Eskom-kabels teruggevind

AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het op 13 Maart gesteelde kabels van Eskom in ’n veld in Bultfontein, noord van Pretoria, teruggevind. Die verdagtes het Eskom se aluminium kabels van die pale by ’n nabygeleë plaas afgesny. Hulp is ontbied en die buurtwaglede het met verdere ondersoek in die veld op die kabels afgekom. Die misdadigers het…

End of content

End of content