AfriForum se Apiesrivier-tak reorganiseer
Die AfriForum-tak in Apiesrivier in Pretoria het op 24 Februarie 2022 vergader om die tak se bestuur te reorganiseer. Die…
Die AfriForum-tak in Apiesrivier in Pretoria het op 24 Februarie 2022 vergader om die tak se bestuur te reorganiseer. Die…
AfriForum se buurtwagte het die naweek van 13 September ’n massapatrollie in die Apiesrivier-omgewing gehou om misdaad te voorkom. Dié…
AfriForum se Apiesrivier-tak in Pretoria het groot planne om kommunikasie- en kameramonitering in die gemeenskap te verbeter met die implimentering…
Die AfriForum-buurtwagte van die Apiesriviervallei het die afgelope naweek aan ’n massapatrollie deelgeneem. Sowat 118 buurtwaglede het ongeveer 2 640 km tydens…
AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 8 Maart 2019 van 16:00 tot 06:00 aan dié burgerregtewaghond se nasionale patrollie deelgeneem. Die…
Die Tshwane-metro het ná ’n drie jaar lange hofgeding geen ander keuse gehad as om ’n skikkingsooreenkoms met AfriForum te…
AfriForum se buurtwagte in Apiesrivier, Bronkhorstspruit, Hennopsriviervallei, Moot, Moreletapark, Meyerspark, Pretoria-Wes en Wes-Moot het in samewerking met talle ander veiligheidsinstansies,…
AfriForum het gedurende April 2018 verskeie areas in Pretoria en omliggende gebiede se water getoets om die gehalte van drink-…
AfriForum se buurtwagte in Grootfontein, Apiesrivier, Bronkhorstspruit, Meyerspark, die Moot, Wes-Moot, Pretoria-Oos en -Wes, asook Rayton en Cullinan het in…
Die AfriForum-buurtwagte van Apiesrivier het die afgelope naweek aan ’n gemeenskapspatrollie deelgeneem. Die patrollie is deur sowat 181 buurtwaglede, lede…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing