|

Nuwe “Groot Trek” na sowat 30 volhoubare dorpe en stede

Afrikaners gaan nie verdwyn nie en ’n bevolkingsverskuiwing is reeds onder hulle aan die gang vanaf sowat 300 dorpe oor die land heen na 30 dorpe en stede. Dié verskuiwing neem bykans die vorm van ʼn hedendaagse “Groot Trek” aan, het Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, vandag op ’n nuuskonferensie gesê waar ʼn…

End of content

End of content