Munisipaliteit swig en begin konsentrasiekampkerkhof herstel
|

Munisipaliteit swig en begin konsentrasiekampkerkhof herstel

  Die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit het tot aksie oorgegaan en skriftelik onderneem om die konsentrasiekampkerhof in Kroonstad te herstel ná volgehoue druk deur AfriForum. Dít volg nadat die burgerregte-waghond die munisipaliteit op 25 Februarie 2020 op terme geplaas en 48 uur gegee het om ’n lek te herstel wat veroorsaak het dat die kerkhof met riool…

Nuwe kortfilm belig hoe Afrikaners ná oorlog uit die as opgestaan het
|

Nuwe kortfilm belig hoe Afrikaners ná oorlog uit die as opgestaan het

  Op 11 Junie 1890, tydens die Anglo-Boereoorlog, het sowat 4 000 Boeresoldate teen ’n mag van byna 14 000 Britse soldate te staan gekom op die hoogste kop van die plaas Kleinfontein, oftewel Diamond Hill, in die Transvaal. Dié koppie se oop grasvlakte het min skuiling gebied en was nie ideaal vir die Engelse troepe…

’n Skat uit die Anglo-Boereoorlog na byna ’n eeu gevind
|

’n Skat uit die Anglo-Boereoorlog na byna ’n eeu gevind

  Dit is vanjaar 120 jaar sedert die Anglo-Boereoorlog uitgebreek het. Dié oorlog, van 1899 – 1902, tussen Boer en Brit het tot die lewensverlies van duisende vroue en kinders in konsentrasiekampe gelei en ’n geslag verarm, verslae en verwese agtergelaat. Die oorlog het sy letsels gelaat, maar die boere het ná die Britte se…

|

Nuwe boek vertel oor die “stryd agter die stryd” tydens die Anglo-Boereoorlog

“Die geskiedenis is soos ’n diamant, hy het ’n duisend verskillende kante en daar moet na alle kante gekyk word. Die geskiedenis van die Afrikaners is ook groter as net die geskiedenis van apartheid,” meen dr. Leopold Scholtz, historikus, joernalis en skrywer van Kraal Uitgewers se nuutste boek, In Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en…

|

Britse LP se uitlatings oor Anglo-Boereoorlog ’n “verdraaiing van feite”

Jacob Rees-Mogg, ’n Britse LP en Brexit-voorstander, het ’n storm ontketen nadat hy konsentrasiekampe in die Anglo-Boereoorlog geregverdig het. Rees-Mogg het verlede week tydens ’n paneelbespreking oor die oorlog op BBC One se program Question Time vir sir Winston Churchill, voormalige Britse premier, opgekom wat gesê het die Suid-Afrikaanse konsentrasiekampe het die “minimum” lyding veroorsaak. “Ek pleit…

|

Krans namens AfriForum op Boerekrygsgevangenegrafte op Sint Helena gelê

Deur Alana Bailey Sint Helena is ’n eiland van 121 km2 in die Atlantiese Oseaan wat veral bekend is daarvoor dat Napoleon en sowat 6 000 Boerekrygsgevangenes daar aangehou is. Omdat die eiland so afgeleë is – dit is meer as 2 000 km van die naaste ander landmassa – kon dit deur die eeue slegs per…

|

Besin weer oor Anglo-Boereoorlog wat rasseverhoudinge in SA vir altyd verander het

Die hele debat oor post-kolonialisasie en dekolonialisasie kan nie sinvol gevoer word sonder om opnuut oor die impak van die Anglo-Boereoorlog te besin nie. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, sê die historiese rol wat Afrikaners in die stryd teen kolonialisasie gespeel het en die invloed wat die Britse besetting, spesifiek die Anglo-Boereoorlog op die…

End of content

End of content