AfriForum versoek dat Onderwyswetsontwerp dadelik teruggetrek word in die lig van Lesufi se jongste uitlatings
|

AfriForum versoek dat Onderwyswetsontwerp dadelik teruggetrek word in die lig van Lesufi se jongste uitlatings

In aansluiting by die kommentaar wat AfriForum op die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-konsepwet) ingedien het, versoek dié burgerregteorganisasie die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, om die konsepwet so gou as moontlik terug te trek. Dit volg in die lig van die jongste uitlatings van die Gautengse LUR vir Onderwys,…

Irrasionele verbod op buitemuurse skoolaktiwiteite opgehef
|

Irrasionele verbod op buitemuurse skoolaktiwiteite opgehef

Angie Motshekga, die minister van Basiese Onderwys, het op 21 Oktober nuwe regulasies in die Staatskoerant gepubliseer wat die verbod op buitemuurse skoolaktiwiteite ophef, onderhewig aan sekere COVID-19-veiligheidsmaatreëls. Dít volg nadat AfriForum op 22 September ’n aanmaning in hierdie verband aan die departement gestuur en die minister versoek het om die ongegronde opskorting op te…

AfriForum pak projek aan om skole met Covid-hulpmiddels te help
|

AfriForum pak projek aan om skole met Covid-hulpmiddels te help

Die Covid-19-krisis gaan skole wat reeds noustrop trek en min of byna geen subsidie van die staat kry nie nog verder in ellende dompel. Terwyl onderwysers op 25 Mei moet terugkeer skool toe en onderrig vir gr. 7- en gr. 12-leerders op 1 Junie hervat, is hoofde, ouers en beheerliggame van talle privaat en openbare…

AfriForum verwelkom heropening van skole en sal bystand lewer
|

AfriForum verwelkom heropening van skole en sal bystand lewer

Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, se aankondiging van vandag dat skole geleidelik weer sal heropen om die skooljaar van 2020 te hervat. Skole sal op 6 Mei 2020 weer ’n aanvang vir die leerders van graad 7 en graad 12 neem en dan geleidelik vir ander grade oopgestel word tot…

AfriForum moniteer onderwyswetwysigingsproses – geleentheid vir openbare kommentaar kom
| |

AfriForum moniteer onderwyswetwysigingsproses – geleentheid vir openbare kommentaar kom

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gaan volgens mediaberigte vandeesweek verder met enkele belanghebbendes oor die inhoud van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Engels: Basic Education Laws Amendment Bill of BELA Bill) konsulteer. Dié wysigingswetsontwerp is ’n voortsetting van ’n proses waarop AfriForum reeds in 2017 met ’n omvattende regsmening gereageer het waarin die kommer…

End of content

End of content