AfriForum se haatspraak-saak teen BLF duur voort
| |

AfriForum se haatspraak-saak teen BLF duur voort

AfriForum was vandag in die gelykheidshof in Johannesburg in die burgerregteorganisasie se haatspraaksaak teen Black First Land First (BLF) en dié organisasie se leier, Andile Mngxitama. Die hofsaak is onbepaald uitgestel omdat verrigtinge nie vandag voltooi kon word nie. Die hof sal binnekort ’n hofdatum vasstel. Die saak het vandag begin met beeldmateriaal van Mngxitama…

(Video) BLF-leier herhaal rassistiese uitlatings buite gelykheidshof waar verhoor moes begin
|

(Video) BLF-leier herhaal rassistiese uitlatings buite gelykheidshof waar verhoor moes begin

Andile Mngxitama, leier van Black First Land First (BLF), het vanoggend verskeie rassistiese uitlatings buite die gelykheidshof in Johannesburg gemaak waar ’n haatspraaksaak teen hom moes begin. Mngxitama se regspan het uit die staanspoor laat blyk dat hulle nie gereed is om met die saak voort te gaan nie. ’n Kwessie oor media-instansies wat nie…

End of content

End of content