Aliwal-Noord-tak skenk hulppakkette aan skole
Die AfriForum-tak in Aliwal-Noord het skolehulppakkette aan Holy Cross Primary en Flamingo Primêr verskaf as deel van die #AfriForumStaanSaam vir…
Die AfriForum-tak in Aliwal-Noord het skolehulppakkette aan Holy Cross Primary en Flamingo Primêr verskaf as deel van die #AfriForumStaanSaam vir…
AfriForum se Aliwal-Noord-tak en Boere in Nood het op 9 Januarie 2019 saamgespan om voer aan die boere van Soutpan te verskaf….
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Aliwal-Noord-tak het bevestiging ontvang van me. Fezeka Ntlemeza, die nuwe munisipale bestuurder van die Walter Sisulu…
AfriForum se Aliwal-Noord-tak verkies op 6 Februarie 2019 ’n nuwe bestuur tydens ’n vergadering wat om 18:00 by die Aliwal-Noord…
’n Groot bron van kommer vir die inwoners van Aliwal-Noord en Burgersdorp is dat daar nie genoegsame elektrisiteitsvoorsiening sal wees…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 17 Oktober 2018 ’n skrywe aan die Walter Sisulu Plaaslike Munisipaliteit gerig en ’n datum vir ’n…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Aliwal-Noord-tak het die droogtegeteisterde Aliwal-Noord-natuurreservaat van water voorsien. Dít is genoodsaak deur die opdroog van gronddamme,…
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 5 September ’n tak in Aliwal-Noord gestig en tydens die stigtingsgeleentheid ’n takbestuur verkies met…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing