Overstrand-tak se Alfa-buurtwag hou gemeenskap só veilig
| |

Overstrand-tak se Alfa-buurtwag hou gemeenskap só veilig

AfriForum se Alfa-buurtwag het die afgelope maand verskeie suksesse behaal in die voorkoming en bekamping van misdaad en bied geweldige ondersteuning aan sowel die SAPD as ander veiligheidsrolspelers in die gemeenskap. Die buurtwag het in samewerking met AfriForum se Bravo-buurtwag in Fisherhaven, Overstrand-wetstoepassing en die SAPD gehelp om ’n gesteelde voertuig in Hawston op te…

AfriForum-buurtwag en SAPD trek vermeende motordiewe in Hermanus vas
| |

AfriForum-buurtwag en SAPD trek vermeende motordiewe in Hermanus vas

AfriForum se Alfa-buurtwag het die SAPD in Hermanus op 22 Junie 2020 gehelp om ’n gesteelde voertuig terug te kry en vyf verdagtes vas te trek nadat ’n lid van dié buurtwag wat patrollie gery het, ’n verdagte Isuzu-bakkie gewaar het. Die lid het die bakkie agtervolg en ondertussen met die SAPD in verbinding getree. Die SAPD…

Alfa-buurtwag trek OTM-bedrieër in Hermanus vas
| |

Alfa-buurtwag trek OTM-bedrieër in Hermanus vas

AfriForum se Alfa-buurtwag in Hermanus het op 16 Februarie 2020 in samewerking met die SAPD, ander wetstoepassingsowerhede, Hermanus Public Protection (HPP) en privaat sekuriteit ’n verdagte wat by ’n beweerde OTM-bedrogsindikaat betrokke is, vasgetrek. Twee van die buurtwaglede het omstreeks 16:00 een van die sindikaat se bekende voertuie gewaar en dit aangemeld. Die verdagte het probeer vlug…

AfriForum se Alfa-buurtwag skep hoop in Hermanus
| |

AfriForum se Alfa-buurtwag skep hoop in Hermanus

AfriForum se Alfa-buurtwag in Hermanus het op 24 Augustus saam met die SAPD en privaat sekuriteitsmaatskappye ’n gesteelde boot opgespoor. Dié boot is omstreeks 22:00 uit Stanford gesteel. Te danke aan parate optrede van gemeenskapslede wat die diefstal aan die Alfa-buurtwag gerapporteer het, kon die SAPD daarin slaag om die boot sowat 20 minute later…

End of content

End of content