AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte hou massapatrollie
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Edenvale en Kempton Park het in samewerking met ADT, Mamba Sekuriteit, Top Sekuriteit, Fox…
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Edenvale en Kempton Park het in samewerking met ADT, Mamba Sekuriteit, Top Sekuriteit, Fox…
AfriForum se Alberton-buurtwag het verlede week selfverdedigingsklasse vir nagenoeg 30 patrolleerders aangebied.
AfriForum se Alberton-tak het die afgelope maand 45 bome by ses skole geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se…
Die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit het op 19 September 2017 rioolpype in Pelican- en Steenbokstraat in Alberton begin vervang nadat die…
AfriForum se Alberton-buurtwag het Woensdagaand omstreeks 21:00 in samewerking met die SAPD, SS Crime Alert en die EMPD SWAT-eenheid…
Die burgerregte-waghond AfriForum het korrupsie tussen die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit en die ANC-raadslid Neil Diamond ontbloot. Dit volg ná ’n…
Die AfriForum-tak in Alberton het vandag met verskeie instansies – waaronder die DA, die Vryheidsfront Plus, Alberton se Erfenisvereniging…
Die AfriForum-buurtwagte in Vanderbijlpark, Kempton Park en Alberton het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Die…
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het onlangs in twee afsonderlike gevalle gehelp om ’n gesteelde vragmotor op te spoor en drie…
Die AfriForum-tak in Alberton het onlangs hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in dié dorp bevestig. Die tak het…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing