Alberton-buurtwag ondersteun die SAPD tydens dwelmbeslaglegging
| |

Alberton-buurtwag ondersteun die SAPD tydens dwelmbeslaglegging

Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 12 Julie saam met die SAPD en ander veiligheidstrukture in die omgewing gewerk om dwelmhandel hok te slaan. Die spesiale operasie is uitgevoer langs JG Strijdomweg waar dwelms gekonfiskeer en verskeie arrestasies gemaak is. Verskeie rolspelers was betrokke by die operasie, waaronder die Brackendowns-SAPD, AfriForum se Alberton-buurtwag, die Brackendowns-GPF,…

AfriForum se Alberton-buurtwag spoor vermiste persone op
| |

AfriForum se Alberton-buurtwag spoor vermiste persone op

Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 8 en 9 Oktober 2019 in afsonderlike voorvalle twee vermiste persone opgespoor. Dít volg nadat die buurtwag inligting op sosialemediagroepe geplaas het van ’n vrou wat op 6 Oktober 2019 as vermis aangemeld is. ’n Buurtwaglid het die vrou in die dorp se hoofstraat voor Pep gewaar waar sy items saam met twee…

AfriForum se Alberton-tak ondersteun bejaardes
|

AfriForum se Alberton-tak ondersteun bejaardes

Die AfriForum-tak in Alberton het die afgelope naweek in samewerking met die Nasionale Paramediese Dienste (NPD) bejaardes van die Brackenhurst- en Brackendowns-gebied ondersteun wat erg onder waterprobleme gebuk gaan. Die onderskeie organisasies het van ’n waterpunt by die Brackendowns-polisiestasie in Letabastraat gebruik gemaak om waterdromme te vul. Hulle het die water ook vervoer en by…

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
|

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Alberton het op 14 September 2019 twaalf bome in die park op die hoek van Collinsweg en Kritzingerstraat geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Chris Fourie, voorsitter van die omgewingsakeportefeulje van die Alberton-tak, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. Een boom is…

AfriForum se Alberton-buurtwag spoor gekaapte voertuig spoedig op
| |

AfriForum se Alberton-buurtwag spoor gekaapte voertuig spoedig op

AfriForum se Alberton-buurtwag het op 28 Augustus 2019 ’n gekaapte voertuig in samewerking met die Kathlehong-Noord se SAPD, Alberton se SAPD, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum en verskeie veiligheidsinstansies opgespoor nadat daar omstreeks 22:00 ’n versoek vir bystand tydens ’n gewapende roof in Randhart was. Volgens inligting wat op die toneel ingesamel is, het twee gewapende rowers…

|

Oktober – AfriForum se Maand van Selfstandigheid

AfriForum het vandag sy Maand van Selfstandigheid-veldtog van stapel gestuur met groot padveiligheid-aksies in Kempton Park, Centurion en Alberton. Die burgerregte-organisasie gaan tydens dié projek R2 miljoen aan die munisipale padinfrastruktuur van dorpe met aktiewe AfriForum-takke bestee. Paaie gaan herstel en opgegradeer word en stoptekens wat verwyder is vervang word. Voetoorgange en spoedhobbels gaan ook…

End of content

End of content