|

Britse LP se uitlatings oor Anglo-Boereoorlog ’n “verdraaiing van feite”

Jacob Rees-Mogg, ’n Britse LP en Brexit-voorstander, het ’n storm ontketen nadat hy konsentrasiekampe in die Anglo-Boereoorlog geregverdig het. Rees-Mogg het verlede week tydens ’n paneelbespreking oor die oorlog op BBC One se program Question Time vir sir Winston Churchill, voormalige Britse premier, opgekom wat gesê het die Suid-Afrikaanse konsentrasiekampe het die “minimum” lyding veroorsaak. “Ek pleit…

|

Onteiening in kollig by Verenigde Nasies

AfriForum het vanjaar weer sy stryd teen die miskenning van minderheidsregte en onteiening sonder vergoeding voorgesit by die Verenigde Nasies in Genève, Switserland. Alana Bailey, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, het die burgerregte-organisasie se saak gestel by die Forum vir Menseregte, Demokrasie en die Regstaat, asook die Forum vir Minderheidsaangeleenthede om steun te werf teen…

|

AfriForum oorhandig memorandum oor grondonteiening aan diplomatieke missies in Suid-Afrika

AfriForum het vandag ’n memorandum aan sowat 20 ambassades en hoëkommissariate in Pretoria oorhandig, waarin die burgerregte-organisasie kommer oor die regering se voorneme om onteiening sonder vergoeding te wettig, uitspreek. Daarmee word die betrokke lande se steun teen sodanige onteieningsprosesse gevra. In totaal is meer as 50 diplomatieke missies gekontak of besoek, insluitend die van…

|

Inmenging by skoolname ondemokraties

AfriForum beskou die knaende ideologiese aandrang op die verandering van skoolname as ʼn weerligafleier wat op die vooraand van plaaslike verkiesings ingespan word om die publiek se aandag van die onderwysdepartement se gebrekkige dienslewering te probeer aflei. Só het Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie, gereageer nadat die Gautengse onderwysdepartement gesê het dat…

|

Groepe hoop omstrede Jansen se opvolger erken Afrikaans

In tye waar die toekomstige aard van die universiteitswese beide plaaslik en internasionaal heroorweeg word, het universiteite sterk leiersfigure nodig wat akademiese vryheid en uitnemende opvoedingsbeginsels, soos die bevordering van moedertaalonderrig, sal bevorder sonder om polities of ideologies gedienstig te probeer wees. Só het Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, vandag gereageer nadat die…

End of content

End of content