AfriForum by VN se Afrika-Midde-Oosterse Forum vir Onderwys, Taal en die Menseregte van Minderhede
| | |

AfriForum by VN se Afrika-Midde-Oosterse Forum vir Onderwys, Taal en die Menseregte van Minderhede

Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake, verteenwoordig dié organisasie en die belange van Afrikaans by ’n werkgroepvergadering van die Verenigde Nasies (VN) se Afrika-Midde-Oosterse Forum vir Onderwys, Taal en die Menseregte van Minderhede. Dié byeenkoms vind sedert gister (28 Oktober) in Tunis, Tunisië, plaas. Dit is die eerste keer dat ’n vergadering van dié…

Die plan anderkant staatsverval en meerderheidsoorheersing
|

Die plan anderkant staatsverval en meerderheidsoorheersing

  Elke geslag het sy eie leiers wat op ’n gegewe tyd met insig en wysheid na die uitdagings en bedreigings van daardie betrokke geslag kyk. Vir die Afrikaner vandag, in 2019 in Suid-Afrika, is Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Bewering, een van daardie leiers. Soos wat die historikus prof. Hermann Giliomee dit stel:…

Kenners meen aktiewe betrokkenheid sal blink toekoms vir Afrikaanse onderrig verseker
|

Kenners meen aktiewe betrokkenheid sal blink toekoms vir Afrikaanse onderrig verseker

Afrikaanse onderrig word die afgelope paar jaar gekenmerk deur gewelddadige betogings, politieke moddergooiery en radikale afskaffing op tersiêre-onderwysvlak. Tog meen kenners dat daar ’n toekoms vir Afrikaanse onderrig is, maar die aktiewe betrokkenheid van alle rolspelers en belanghebbendes, insluitend ouers, onderwysers en organisasies soos AfriForum, is kern. Dr. Theuns Eloff, voormalige visekanselier van die Noordwes-Universiteit…

|

Skryfkompetisie help om Afrikaans springlewendig te hou

Deur Alana Bailey Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse kompetisie vir Afrikaanse skryf- en digwerk is tans weer in volle swang. Vanjaar is R18 000-prysgeld op die spel. Dit sluit kontant en die geleentheid vir deelname aan ’n slypskool, aangebied deur die bekroonde joernalis en skrywer, Karen Brynard, in. Hierdie skryfwedstryd, wat die eerste keer…

|

Pres. Ramaphosa moet besin oor hoekom jong witmense SA verlaat

President Cyril Ramaphosa sê vandeesweek jong, wit Suid-Afrikaners moenie die land verlaat nie omdat hulle vaardighede onder meer nodig is om die land te bou. Hy meen die gevoel wat sommige van hulle het dat hulle nie in hul geboorteland welkom is nie, is onwaar. Die meerderheid Afrikaners sal egter nie met Ramaphosa saamstem nie….

|

Nuwe boek vertel oor die “stryd agter die stryd” tydens die Anglo-Boereoorlog

“Die geskiedenis is soos ’n diamant, hy het ’n duisend verskillende kante en daar moet na alle kante gekyk word. Die geskiedenis van die Afrikaners is ook groter as net die geskiedenis van apartheid,” meen dr. Leopold Scholtz, historikus, joernalis en skrywer van Kraal Uitgewers se nuutste boek, In Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en…

|

Wees trots en vier vandag Wêreldmoedertaaldag

Wêreldmoedertaaldag word sedert 2000 jaarliks op 21 Februarie gevier om die bewustheid van taalkundige en kulturele verskeidenheid en veeltaligheid te bevorder. Dit is op 17 November 1999 deur Unesco aangekondig. Die viering van internasionale moedertaaldag is ook amptelik erken deur die Verenigde Nasies se algemene vergadering in sy besluit om 2008 as die Internasionale Jaar…

| |

End of content

End of content