AfriForum raai ouers aan om kinders so gou moontlik vanaf 15 Junie vir graad 1 of 8 in Gauteng te registreer
| |

AfriForum raai ouers aan om kinders so gou moontlik vanaf 15 Junie vir graad 1 of 8 in Gauteng te registreer

Ouers en voogde wat hulle kinders vir graad 1, of 8 vir 2024 wil inskryf in Gauteng-skole moet kennis neem dat die aanlyn registrasieproses reeds op 15 Junie 2023 om 08:00 open. Dié tydperk strek tot en met 14 Julie 2023 om middernag. Dit beteken dat ouers slegs ’n maand tyd het om die inskrywings…

AfriForum eis dringend antwoorde by Metro oor Melrose-huis
| |

AfriForum eis dringend antwoorde by Metro oor Melrose-huis

AfriForum het in ’n dringende brief aan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit antwoorde geëis oor die toekoms van die Melrose-huis. Dit volg nadat dit onder die organisasie se aandag gekom het dat dié museum al maande lank vir herstelwerk gesluit is en dit volgens kennisgewing nog vir ’n onbepaalde tyd gesluit gaan bly. Volgens Alana Bailey,…

AfriForum maak stem dik teen Bela-wetsontwerp by openbare verhoor in Upington
| |

AfriForum maak stem dik teen Bela-wetsontwerp by openbare verhoor in Upington

Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag, die openbare verhoor in Upington bygewoon oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend as die BELA-wet). Werner Strauss, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Noord-Kaap, het AfriForum by dié verhoor verteenwoordig deur ’n voorlegging te lewer waarin beklemtoon is dat die ANC se poging om meer mag oor…

Dink of Sink-debatskompetisie begin op hoë noot by DF Malan
| |

Dink of Sink-debatskompetisie begin op hoë noot by DF Malan

Die suidelike streeksuitdun van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie het op 12 Mei uitnemende debatte opgelewer en gesorg vir naelbyt-eindstryde in beide die junior en senior kategorieë. Die Hoërskool DF Malan was andermaal die gasheerskool van die kompetisie wat deur AfriForum geborg word. Hierdie was die eerste uitdunrondte in die jaarlikse kompetisie waarna…

AfriForum bring hulde aan ontslape Leopold Scholtz
|

AfriForum bring hulde aan ontslape Leopold Scholtz

Dit is met groot leedwese wat AfriForum van die afsterwe van die Suid-Afrikaanse skrywer, historikus en politieke ontleder, dr. Leopold Scholtz in Nederland verneem het. Ons betuig ons innige meegevoel aan sy vrou Ingrid. Sy dood laat ’n leemte op die terrein van Afrikaner-geskiedenis en politieke ontleding wat moeilik gevul kan word. Volgens Alana Bailey,…

AfriForum staan Onderwyswetsontwerp teen, veroordeel Lesufi se polariserende kommentaar
| |

AfriForum staan Onderwyswetsontwerp teen, veroordeel Lesufi se polariserende kommentaar

Die burgerregteorganisasie AfriForum het opnuut ’n beroep op die publiek gedoen om die Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette, wat tot 15 Junie 2022 vir openbare insette beskikbaar is, te veroordeel. Dié beroep volg na aanleiding van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir Onderwys, se kritiek gister (30 Mei 2022) teen diegene wat die wysigingswetsontwerp teenstaan. In sy…

AfriForum, Afrikaans en die Afrikaanse Taalraad
|

AfriForum, Afrikaans en die Afrikaanse Taalraad

Deur Alana Bailey Die Afrikaanse Taalraad (ATR) is op 24 Mei 2008 gestig om Afrikaans en die belange van alle Afrikaanssprekendes te bevorder. Dit fokus veral op vier terreine, naamlik: Afrikaans as familietaal en onderrigtaal op skoolvlak; Afrikaans as taal van tersiêre onderwys; Afrikaans op beleidsvlak; en Versoening en alliansiebou. Dit was my voorreg om…

AfriForum doen ’n beroep op gemeenskappe om hul eie erfenis te bewaar én bou
| |

AfriForum doen ’n beroep op gemeenskappe om hul eie erfenis te bewaar én bou

Op die vooraand van Erfenisdag doen AfriForum ’n beroep op gemeenskappe om verantwoordelikheid vir die bewaring en uitbou van hulle eie erfenis te aanvaar. Volgens Alana Bailey, AfriForum se hoof van Kultuursake, heers verskeie debatte wêreldwyd oor die betekenis van historiese erfenis, asook oor hoe dit verstaan en bewaar moet word. “Die regering se voorgestelde…

Diensleweringstaal is lewensbelangrik in gesondheidsorg
|

Diensleweringstaal is lewensbelangrik in gesondheidsorg

Deur Alana Bailey  Die afgelope maand is heelwat aandag in Suid-Afrika aan die kwessie van moedertaalonderrig gegee. Dit het saamgeval met die viering van Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie. Dié dag se fokus op veral onderrig kan aan die hand van die oorsprong daarvan verklaar word. In 1948 het die Pakistanse regering Oerdoe tot enigste nasionale…

AfriForum bou voort aan internasionale taalregtenetwerk vir Afrikaans
|

AfriForum bou voort aan internasionale taalregtenetwerk vir Afrikaans

Deur Alana Bailey In Suid-Afrika het ons gewoond geraak aan die eensydige propaganda oor taalregte wat ons deur die heersende party en ander populiste gevoer word. Ongelukkig maak die argumente vir baie intelligente, maar oningeligte mense sin. Ook vir baie Afrikaanssprekendes, wat dan nie kan wag om van hulle moedertaal afstand te doen nie. Voor…

End of content

End of content