|

Akademia-kwalifikasies open wêrelde vir jonges

Mareli Rall, ’n bemarkingsbeampte by AfriForum, is een van 157 studente wat verlede week ’n kwalifikasie aan Akademia, ’n privaat hoëronderwysinstelling, verwerf het. Tydens die jaarlikse gradeplegtigheid is in totaal 52 grade, 10 gevorderde diplomas, 4 diplomas en 91 hoër sertifikate toegeken. Tydens die instelling se eerste gradeplegtigheid in 2013 is net 10 kwalifikasies toegeken….

|

Akademia het nog plek vir studente in 2019

Terwyl die meeste instellings se aansoeke vir studies in 2019 reeds gesluit het, bied die Afrikaanse private hoëronderwysinstelling Akademia steeds tot 19 Januarie ʼn laaste kans vir voornemende studente om aansoek te doen. Van die voorste universiteite se aansoeke het reeds verlede jaar gesluit en die meeste het aangedui dat hulle geen instap-aansoekers sal kan…

|

Nuwe graadkursus sal kritiese denke by studente ontsluit

Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia het onlangs  ʼn eerste kwalifikasie in geesteswetenskappe bekendgestel wat vanaf 2019 by die instelling se dertien studiesentrums aangebied gaan word. Die graadkwalifikasie BSocSci (politiek, filosofie en ekonomie) is ʼn besonderse prestasie vir Akademia, aangesien dit deel vorm van die instelling se toekomsplanne om na meer studierigtings uit te brei wat beide…

|

Groot planne én nuwe identiteit vir Akademia

Die privaat hoëronderwysinstelling Akademia het onlangs ’n splinternuwe visuele identiteit gekry. Dit spruit uit die instelling se gesonde groei en vernuwende planne vir die toekoms. Dié planne behels onder meer om meer studente toegang tot gehalte-onderrig in hul moedertaal te gee deur meer onderrigmodelle tot die huidige hoëtegnologie-onderrigleermodel te voeg. Marthinus Visser, besturende direkteur van…

Akademia behaal mylpaal met eerste gradeplegtigheid
|

Akademia behaal mylpaal met eerste gradeplegtigheid

Die private hoëronderwysinstelling Akademia het vandag sy vierde promosieplegtigheid en eerste gradeplegtigheid aangebied waartydens 76 afgestudeerde studente diplomas, sertifikate én grade ontvang het. Dié instelling het reeds vier promosieplegtighede aangebied, maar volgens Piet le Roux, akademiese hoof van Akademia, is die instelling besonder trots op die eerste groep B.Com Ondernemingsbestuurstudente wat grade gekry het. “Ons…

End of content

End of content