Is Malema besig om die hof ’n rat voor die oë te draai?
AfriForum en AfriSake se regspan het die registrateur van die Konstitusionele Hof versoek om te bevestig of Julius Malema, leier…
AfriForum en AfriSake se regspan het die registrateur van die Konstitusionele Hof versoek om te bevestig of Julius Malema, leier…
AfriForum en AfriSake het ’n gesamentlike hofaansoek teen Eskom gebring om dié kragreus te verplig om die korrekte prosedures rakende…
AfriSake en AfriForum het ’n interdik teen die EFF en Julius Malema, die party se omstrede leier, bekom om te…
Die hofbevel wat AfriForum en AfriSake op 7 Maart 2017 teen Julius Malema, leier van die EFF, verkry het is…
Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer…
AfriForum en Afrisake het vandag in Pretoria ’n handleiding oor grondbesetting bekend gestel. Die burgerregte-organisasie het tydens die konferensie beklemtoon…
Terwyl Julius Malema, leier van die EFF, se dreigemente om onbenutte grond op 6 April (voorheen Van Riebeeckdag) landwyd te…
AfriForum en AfriSake het vandag hulle teleurstelling uitgespreek nadat regter Fabricius in Eskom se guns beslis het wat die kragvoorsiener…
AfriForum en AfriSake nader môre die hooggeregshof in Pretoria vir ’n dringende interdik teen Eskom se planne om die kragtoevoer…
Die sakeregtewaghond AfriSake gaan vanmiddag om 14:00 ook ’n strafregtelike klag teen Julius Malema, leier van die EFF, vir aanhitsing…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing