|

Gautengse skole sloer met aanbied van Afrikatale

Die aanbieding van Afrikatale op skoolvlak is nie nuwe nuus nie. Gauteng moet egter net bykom en soos ander provinsiale onderwysdepartemente dié planne begin uitrol. Só sê Paul Colditz, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), nadat Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys vandeesweek op ʼn sitting van die Nasionale Raad…

End of content

End of content