Puk slaan studiebeurs los
|

Puk slaan studiebeurs los

Alexa Kellner, ʼn tweedejaar- Bcom (Rek)-student aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom kampus, is gister aangewys as die derde wenner van AfriForum Jeug se studiebeurskompetisie. As deel van hul nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié jeugorganisasie vanjaar ’n kompetisie geloods waar vier studente elk ’n studiebeurs ter waarde van R20 000…

|

AfriForum Jeug kondig Kovsie-beurswenner aan

Christine Diedericks, ʼn BA-student aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), is vandag aangewys as die tweede wenner in die AfriForum Jeug-studiebeurskompetisie. As deel van hul nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié jeugorganisasie vanjaar ’n kompetisie geloods waar vier studente elk ’n studiebeurs ter waarde van R20 000 kan wen….

|

Kundiges verheug oor hofuitspraak rondom UV-taalbeleid

AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit het die uitspraak van die hooggeregshof in Bloemfontein, wat die senaat- en raadsbesluit oor die taalbeleid van die Universiteit van die Vrystaat (UV) ter syde stel, as ʼn oorwinning vir Afrikaans, Afrikaanssprekendes en die taalregte van Suid-Afrikaners in die algemeen bestempel. As die UV-besluite gehandhaaf sou word, sou Afrikaans nie…

|

AfriForum Jeug vier Afrikaans se 91ste verjaarsdag met interaktiewe monumente

Die burgerregte-organisasie AfriForum se jeugstrukture het vandag op universiteitskampusse landwyd tydelike “boublok”-monumente opgerig ter herdenking van Afrikaans se 91ste bestaansjaar. AfriForum Jeug het sy takke by die Universiteit van die Vrystaat, die Universiteit van Pretoria, die Universiteit van Stellenbosch en die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom- kampus gemobiliseer en interaktiewe houtblok-monumente opgerig waarop Afrikaanse gesegdes en woorde…

End of content

End of content