Solidariteit Beweging gaan taakspan aanwys om onafhanklike Afrikaanse onderwys te ondersoek
Openbare skole moet beskerm word asof daar geen alternatief is nie. Korttermyntoegewings kan nie gemaak word wat vernietigende langtermyngevolge gaan…
Openbare skole moet beskerm word asof daar geen alternatief is nie. Korttermyntoegewings kan nie gemaak word wat vernietigende langtermyngevolge gaan…
Deur Alet Rademeyer ’n Strategie vir groter selfstandigheid van Afrikaanse openbare skole is dringend nodig omdat die skole toenemend deur…
Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag by die Solidariteit Beweging se toekomsberaad oor onderwys gesê gehalte-onderrig is…
Die Solidariteit Beweging het vandag ’n toekomsberaad in Centurion aangebied om planne te bedink om Afrikaanse onderrig, wat toenemend…
Forum Films, die nuutgestigte videovervaardigingsmaatskappy wat deur AfriForum op die been gebring is, is vandag amptelik in Centurion bekendgestel. Kallie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum was vanjaar vir die vierde keer een van die hoofborge van die Bloemfontein Skrywersvereniging (BVS) se slypskool…
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) is vasbeslote om Afrikaans as onderrigmedium uit te wis ondanks die onlangse uitspraak van…
Die burgerregte-organisasie bied vanjaar as deel van hul SLIM-veldtog (Studeer en Leer In jou Moedertaal) om moedertaalonderrig te bevorder, ʼn…
AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit het die uitspraak van die hooggeregshof in Bloemfontein, wat die senaat- en raadsbesluit oor die…
Sowat 25 ingeskrewe studente aan die Universiteit van Pretoria (UP) het gister in aanloop tot die De Goede Hoop huiskomitee-verkiesing…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing