Eerstejaars uit hul vel om by De Goede Hoop te wees
Die De Goede Hoop-koshuis het pas sy heel eerste groep eerstejaars verwelkom. Dié Afrikaanse privaatkoshuis is op ʼn Christelike-grondslag geskoei…
Die De Goede Hoop-koshuis het pas sy heel eerste groep eerstejaars verwelkom. Dié Afrikaanse privaatkoshuis is op ʼn Christelike-grondslag geskoei…
Hoe meer innoverend daar oor onderwys, en meer spesifiek Afrikaanse onderwys gedink word, hoe meer hoop is daar vir die…
Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum en hoof van die burgerregte-organisasie se internasionale skakeling, het gister die Universiteit van…
Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum en hoof van die burgerregte-organisasie se internasionale skakeling, het lede van die Vlaamse…
“Afrikaans behoort nie net aan een groep mense nie. Dit is ʼn taal met ʼn oorsprong wat oor drie kontinente…
AfriForum-lede se September-uitgawe van die Forum Tydskrif is in die pos en ook nou aanlyn beskikbaar. In hierdie uitgawe val…
Verskeie skoolkore het gehore by vanjaar se eerste Monumentale Cantus-koorfees bekoor wat by die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria ten bate…
C&N Meisieskool Oranje het die afgelope naweek as junior- en seniorwenners by vanjaar se interprovinsiale Dink-of-Sink onvoorbereide Afrikaanse debatskompetisie weggestap….
Die burgerregte-organisasie sal voortgaan met regstappe teen Unisa oor dié universiteit se taalbeleid ondanks ʼn uitspraak vandag in die Pretoriase…
As kwaliteit onderwysers nie in Suid-Afrika opgelei word nie, sal eerstejaars wat by universiteite inskryf nie verbeter nie. Sonder kwaliteit…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing