AfriForum en Solidariteit uitspraak oor UV-taalbeleid baan weg vir konstitusionele hofsaak
AfriForum en Solidariteit se regspan het vandag ’n aansoek om verlof by die Konstitusionele Hof ingedien om teen die hoogste…
AfriForum en Solidariteit se regspan het vandag ’n aansoek om verlof by die Konstitusionele Hof ingedien om teen die hoogste…
Die Universiteit van Pretoria se Afrikaanse debatspanne het die afgelope naweek geseëvier tydens vanjaar se Dink of Sink-universiteitsdebatkompetisie wat in…
Die private hoëronderwysinstelling Akademia het vandag sy vierde promosieplegtigheid en eerste gradeplegtigheid aangebied waartydens 76 afgestudeerde studente diplomas, sertifikate én…
AfriForum verwelkom SuperSport se onderneming dat dié sportdiens geen bedoeling het om krieketkommentaar in Afrikaans te staak nie. Dít volg…
Die Jan H. Marais-prys vir uitstekende bydraes tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar deur proff. Jaap Steyn van Bloemfontein en…
Dit is tragies dat onderriginstellings en howe so min beskerming vir die internasionaal erkende reg tot moedertaalonderrig bied. Omdat toegang…
Verlof tot appèl in die saak van AfriForum en Solidariteit teen die nuut aanvaarde taalbeleid van die Universiteit van Pretoria…
Die behoud van Afrikaans as onderrigtaal kry vanuit regerings-, regs- én universiteitskringe om verskeie redes al hoe meer die wind…
Suid-Afrika vier soos die res van die wêreld vandag (21 Februarie) Internasionale Moedertaaldag. Die tema is: Op pad na ’n…
“Afrikaans is ʼn pragtige en emosionele taal. Dit is baie onregverdig dat dit in Suid-Afrika so onderdruk word.” Só meen…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing