Spel was nog nooit só lekker nie!
Die burgerregte-organisasie AfriForum beywer hom vir sowel die beskerming van Afrikaans as onderrigtaal in skole as ondersteuning by kwessies waar…
Die burgerregte-organisasie AfriForum beywer hom vir sowel die beskerming van Afrikaans as onderrigtaal in skole as ondersteuning by kwessies waar…
Laerskoolleerders se uitmuntende spelvernuf het volwassenes se monde laat oophang tydens vanjaar se Spel-en-Speel-kompetisie in Bloemfontein. Dié spelkompetisie word sedert…
Die tydperk 2016/2017 is gekenmerk deur ʼn radikale afskaling van Afrikaans op hoëronderwysvlak. AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit het hierop…
Die Tinteltong Toekennings word daarom toegeken aan ondernemings of mense wat dienste in Afrikaans lewer of Afrikaans bevorder deur kreatief…
In samehang met die viering van Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, beloon Afrikaans-Vriendelik innoverende Afrikaanse ondernemings.
AfriForum Jeug verwerp die anti-Afrikaanse beweging wat tans besig is om dié taal by die Universiteit Stellenbosch (Maties) te versmoor….
Deur Alet Rademeyer Aktivisme en taallitigasie is instrumente wat die Afrikaanse taalgemeenskap mee moet volhou ter beskerming en bevordering van…
Deur Natasha Venter Navorsing oor ’n onderwerp bewys onomwonde dat mens jouself die beste uitdruk in jou moedertaal. Dit is…
Die inligting- en kommunikasie-rewolusie is nie verby nie. Dit het nou eers werklik begin. Só meen Ernst Roets, adjunk- uitvoerende…
Die Gautengse onderwysdepartement moet ’n lys van “wit skole soos Overvaal” oorhandig sodat “dié probleem van rassisme” by ander skole…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing