Nuuskommentaar: Diversifiseer jou oplossingsportefeulje
Verkiesingsjare word veral geken aan groot beloftes en die slinkse gesmous van kitsoplossings. 2024 is geen uitsondering nie. Politieke partye…
Verkiesingsjare word veral geken aan groot beloftes en die slinkse gesmous van kitsoplossings. 2024 is geen uitsondering nie. Politieke partye…
Nege jaar gelede sou AfriForum Sakenetwerk nie kon dink dat hulle in 2024 Tinteltong Toekennings-geleenthede in verskeie provinsies sal aanbied…
21 Februarie word as Internasionale Moedertaaldag gevier. Dit is ’n handige wegspringpunt vir enigeen om ’n bestekopname te doen van…
Beheerliggame is al beskryf as die senuweestelsels van skole, wat treffend opsom hoe belangrik die rol is wat hulle vertolk…
November is ’n dol maand met baie wat afgehandel moet word voor Desember, asook nog meer wat beplan moet word…
Gemeenskapsradiostasies speel ’n uiters belangrike rol in die land. Baie mense getuig van ’n ou batteryradio in die huis wat…
Van 6 tot 8 September 2023 het die Sol Plaatje Universiteit ’n internasionale taalkongres aangebied wat die eerste was van…
Die bevindings van die nasionale sensus van 2022 is vandeesweek bekendgemaak. Hierdie sensus se vrae was veel minder as in…
Die naam Cerneels Lourens is sinoniem met die bevordering van taalregte en meer spesifiek Afrikaanse taalregte. In die eerste deel…
Die Genootskap vir Regte Afrikaners (GRA), wat op 14 Augustus1875 gestig is, se strewe was om Afrikaans tot ’n volwaardige…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing