Konstitusionele Hof-uitspraak bevestig bestaansreg van Afrikaanse skole
AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se beslissing in die saak tussen die Gautengse onderwysdepartement en die Hoërskool Overvaal se beheerliggaam,…
AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se beslissing in die saak tussen die Gautengse onderwysdepartement en die Hoërskool Overvaal se beheerliggaam,…
Die sakeregtewaghond AfriSake het vandag ’n nuwe fase betree én ’n nuwe baadjie aangetrek. Die waghond sal voortaan as Sakeliga…
Die burgerregte-organisasie AfriForum eis ’n verduideliking van die Gautengse departement van onderwys ná hoërskoolleerlinge in hul Junie-eksamen deur ’n vraestel…
Wêreldwyd het vanjaar weer hande gevat met South African Events om eg Afrikaanse vermaak na Suid-Afrikaners in Nieeu-Seeland en Australië…
Terwyl debatte, diskoerse en veldtogte sowel plaaslik as internasionaal momentum opbou teen die ANC/EFF se beleid oor onteiening sonder vergoeding,…
n Kraal Uitgewers se nuutste boek, Vers & Kapittel, rubrieke en naskrifte oor die digkuns, slaag die gerespekteerde skrywer en…
AfriVriendelik het vandeesmaand opleiding vir entrepreneurs in die Vrystaat, Wes-Kaap en Gauteng aangebied. Tydens dié sessies word entrepreneurs ingelig oor…
Die staatsman en regsgeleerde M.T. Steyn is en was ’n simbool van integriteit, hardwerkendheid, groot persoonlike opoffering ter wille van…
Die privaat hoëronderwysinstelling Akademia het onlangs ’n splinternuwe visuele identiteit gekry. Dit spruit uit die instelling se gesonde groei en…
Die burgerregte organisasie AfriForum is bekommerd oor die invloed wat die Gautengse aanlynskoleregistrasieproses op die bestaande taalbeleid van Afrikaanse skole…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing