AfriForum en Opinor stel verslag bekend oor China se toenemende invloed in Afrika
|

AfriForum en Opinor stel verslag bekend oor China se toenemende invloed in Afrika

Die burgerregteorganisasie AfriForum en die ideesentrum Opinor het vandag ’n verslag oor China se toenemende invloed op die Afrika-vasteland bekendgestel. Die verslag dui aan dat China se betrokkenheid by Afrika negatiewe gevolge vir die vasteland, sy gemeenskappe en die omgewing het. Dit sluit skade aan die omgewing, asook antidemokratiese praktyke, ’n gebrek aan deursigtigheid en…

Dapper Media en Toerbroer-reeks maak bos- en reiservaring tydens inperking ’n werklikheid
|

Dapper Media en Toerbroer-reeks maak bos- en reiservaring tydens inperking ’n werklikheid

Min mense leef ooit hul droom en passie werklik uit. Andries Hendrik Potgieter en Wiaan Fourie, ook bekend as Toerbroers, het ná jare se harde werk en toewyding uiteindelik by die punt gekom waar hulle elke oomblik van die dag besig is met dit wat hulle werklik gelukkig maak. Toerbroers was lank in die sang-…

End of content

End of content