AfriForum-buurtwagte help SAPD met arrestasie van poging-tot-moord-verdagte
Buurtwaglede van AfriForum se Pietersburg- en Mojadjiskloof-buurtwagte het op 18 Augustus 2020, saam met SPS Services, Mighty Tactical Reaction Service…
Buurtwaglede van AfriForum se Pietersburg- en Mojadjiskloof-buurtwagte het op 18 Augustus 2020, saam met SPS Services, Mighty Tactical Reaction Service…
Die Julie-uitgawe van Forum Tydskrif, AfriForum se ledetydskrif, het reeds by meeste van ons lede uitgekom. Baie dankie vir die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Eskom kan moontlik in die hof koppe stamp oor die inwerkingstelling van bykomende beurtkrag weens die…
Die Suid-Afrikaanse Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste se weiering of versuim om die regering van Botswana met wedersydse…
AfriForum se Matlabas-suid-plaaswag wat deel is van AfriForum se Thabazimbi-tak het saam met die SAPD ’n padblokkade gehou waartydens drie…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het besluit om van die surplus voedsel wat hulle as skenkings ontvang het met hul buurtak…
AfriForum het vandag aangekondig dat die privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, ’n mandamus-aansoek teen onder andere Ronald Lamola,…
Die polisie het vandag die ouers van ’n ses maande oue babadogtertjie in hegtenis geneem op strafregtelike klagtes van poging…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en sowel Eskom as die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit in Standerton kan moontlik in die hof koppe stamp…
AfriForum se Bothaville-tak het op 17 Augustus die bestaande buurtwag in Bothaville verplaas om voortaan onder die vaandel van AfriForum te…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing