Malema en Ndlozi se aanrandingsaak begin in Oktober
Deur Alet Rademeyer Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die EFF, se verhoor van…
Deur Alet Rademeyer Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die EFF, se verhoor van…
Die Randburgse Landdroshof het vandag die verhoordatum van Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, vir 13…
AfriForum het op 28 Augustus sy jaarlikse boomplantmaand afgeskop deur ses Natal-vyebome (Ficus natalensis) by The Lucky Lucy Foundation (http://www.luckylucy.org/)…
Die COVID-19-taakspan het vandag in samewerking met die Willow Valley-hoenderplaas, Easy Greens Farming and Farm Produce en Laeveld Agrochem kosvoorraad…
AfriForum se Malalane-buurtwag en MBM Protection Services het op 26 Augustus gehelp om brande in Marlothpark te blus. Dié brande…
Lede van AfriForum se Modjadjiskloof-plaaswag het die plaaslike brandweer op 25 Augustus 2020 gehelp om ’n brand by ’n grasdakhuis in Duiwelskloof…
Deur Magda Coetzee Die woord “trauma” is afgelei van die Griekse woord τραῦμα, wat “wond” beteken. Trauma veroorsaak sowel fisieke…
AfriForum se Bethal-tak het op 25 Augustus ’n gevaarlike kruising op die N17 beveilig deur ’n boom te snoei. Die…
AfriForum-buurtwaglede in Tzaneen het op 22 Augustus opleiding in brandbestryding ontvang wat deur die Letaba Fire Protection Association aangebied is. Altesaam…
Die AfriForum-tak in Kuruman se brandbestrydingspan het op 22 Augustus hande met die Kuruman SAPD en distriksraad gevat om ’n…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing