Regter sê later oor hofsaak tussen AfriForum en parlement oor grondonteieningsproses
Deur Alet Rademeyer Regter Hayley Slingers het vandag uitspraak voorbehou in die hofsaak waarin die parlement AfriForum se hofaansoek teenstaan…
Deur Alet Rademeyer Regter Hayley Slingers het vandag uitspraak voorbehou in die hofsaak waarin die parlement AfriForum se hofaansoek teenstaan…
Die oudweermagoffisier wat ’n medelid van die weermag opsetlik met MIV besmet het en nou van poging tot moord aangekla…
AfriForum het op 3 September ’n skrywe aan die Tshwane Metro gerig oor ’n groot slaggat in Jeanlaan. Die slaggat…
AfriForum se Potchefstroom-tak het op 15 September 2020 aan ’n groot skoonmaakinisiatief deelgeneem. Dié inisiatief is deur die sakekamer van…
AfriForum se hofaansoek teen die parlementêre grondwethersieningskomitee oor die proses wat gevolg is om ondersoek in te stel na ’n…
AfriForum beskou die ANC se aankondiging deur Ace Magashule, sekretaris-generaal van die party, dat die ANC gaan betaal vir die…
Die AfriForum-tak in Vereeniging het die afgelope week 4,5 ton teer geskenk om slaggate in die dorp te herstel. Op…
AfriForum se Naboomspruit-tak het op 11 September 2020 saam met die Naboomspruit SAPD en Limpopo Verkeersdepartement ’n padblokkade gehou. AfriForum-lede…
Deur Alet Rademeyer AfriForum en die burgerregte-waghond se Kempton Park-tak het vandag ’n mobiele gesondheidsentrum geopen wat ’n reuse…
Die Hessekwa-tak se buurt- en plaaswagte het op 12 September aan verskeie opleidingsmodules deelgeneem, waaronder vuurwapenhantering, persoonlike beskerming en selfverdediging. Lede…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing