AfriForum in hof oor Tshwane-begroting
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vandag op ’n dringende grondslag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria om die Tshwane-metro se begroting…
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vandag op ’n dringende grondslag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria om die Tshwane-metro se begroting…
Die AfriForum-tak in Heidelberg het op 29 September die #Onsdorp-projek afgeskop. ’n Boom is aan die plaaslike Voortrekkerkommando geskenk en…
Die AfriForum-tak in Frankfort het oor die afgelope weke slaggate in dié dorp herstel in samewerking met die Mafube Besigheidsforum….
Die AfriForum-tak in Ottosdal het op 29 September die hoofstraat van dié dorp skoongemaak as deel van die burgerregteorganisasie se…
AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwag het op 1 Oktober in die vroeë oggendure hulp verleen aan ’n gesin wie se huis gebrand…
AfriForum het ’n skriftelike navraag aan die provinsiale kommissaris van georganiseerde misdaad in KwaZulu-Natal gerig om navraag te doen oor…
Die AfriForum-takke van Oos-, Wes- en Sentraal-Moot het vandeesweek die organisasie se #VegEnBou-week afgeskop waartydens verskeie veldtogte van stapel gestuur…
Die AfriForum-tak in Parys het in September meer as 4 ton teer gebruik om slaggate in die eens pragtige dorp…
Die Vulamehlo Kusile Organisation (VUKO), wat deur AfriForum ondersteun word, het ’n petisieveldtog van stapel gestuur vir die regverdige behandeling…
Deur Alet Rademeyer Forum Films, ’n inisiatief van AfriForum, se eerste kortfilm, Die Parkie Storie, is gisteraand in Menlyn…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing